Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
HOE LAAT IS DIT?
WAT IS TYD?
Hoe laat is dit nou?
Mense praat baie oor tyd, maar wat is tyd?
Tyd is wanneer iets gebeur.
Tyd is ook hoe lank dit vat vir iets om te gebeur.
EENHEDE VAN TYD
Klap jou hande vier keer vinnig in 'n ry.
Een sekonde het verby gegaan terwyl jy geklap het.
Sestig sekondes maak 'n minuut.
Sestig minute maak 'n uur.
Vier en twintig ure maak 'n dag.
Ons hou trek van tyd met klokke.
Kom ons leer hoe om 'n klok te gebruik en tyd te lees.
ANALOOG KLOK
Analoog klokke het nommers in 'n sirkel.
Die twee hande wys na verskillende nommers.
Die kort hand wys die uur, en die lang hand wys die minute.
Die nommers is vir die uur.
Is die kort en lang hand opgelyn?
Dan is dit op die uur.
Die nommers op die klok is ook vir minute.
Elke nommer is vyf minute.
Elke klein lyn tussen die nommers is een minuut.
Tel in vyf vir al die minute in 'n uur.
Tel dieselfde rigting as wat die pyltjie wys.
Die minute hand wys ons hoeveel tyd is verby na die uur.
Die klok wys tien minute na 4 uur.
Die tyd is "tien oor vier" of "tien minute na vier" of "vier tien".
Jy kan dit skryf as 4:10.
Watter tye wys die klokke?
Partykeer is die minute hand op die linkerkant van die klok
Dan praat ons oor hoeveel minute voor die volgende uur.
Tel die minute terug van die bopunt van die klok.
Tel dieselfde manier as wat die pyltjie wys.
Die klok wys tien minute voor drie uur.
Die tyd is "tien minute tot drie uur" of "tien voor drie".
Dit beteken tien minute voor drie uur, of tien minute tot drie uur.
Wil jy die tyd in nommers skryf?
Tel die minute van die bopunt van die klok.
Tel die minute dieselfde rigting as wat die pyl wys.
Die tyd is 3:50.
Dink aan die uur as 'n pastei wat in helfde gedeel is.
Elke helfde is dertig minute.
Hoe laat is dit?
Nou is die pastei in vier gelyke dele.
Elke deel is vyftien minute.
Elke deel is een kwart van 'n pastei.
Bestudeer die klokke.
Kan jy sien hoe elke tyd baie name het?
Wat gebeur as beide hande na twaalf wys?
Dit kan middg of middernag wees!
DIGITALE KLOKKE
Digitale klokke het nie hande nie.
Hulle wys die tyd in nommers.
Jy sal albei tipes klokke sien.
Dit is omdat dit belangrik is om te weet hoe om tyd te lees.
----Formal English----
WHAT TIME IS IT?
WHAT IS TIME?
What time is it right now?
People talk about time a lot, but what is time?
Time is when things happen.
Time is also how long it takes for things to happen.
UNITS OF TIME
Clap your hands fast four times in a row.
One second passed while you were clapping.
Sixty seconds make up a minute.
Sixty minutes make up an hour.
Twenty-four hours make up a day.
We keep track of time with clocks.
Let’s learn how to use a clock to tell time.
ANALOG CLOCKS
Analog clocks have numbers in a circle.
The two hands point to different numbers.
The short hand tells the hour, and the long hand tells the minutes.
The numbers are for the hour.
Are the short and long hands lined up?
Then it’s right on the hour.
The numbers on a clock are also for minutes.
Each number is five minutes.
Each little line between the numbers is one minute.
Count by fives for all the minutes in an hour.
Count the same way the arrow points.
The minute hand tells how much time has passed after an hour.
This clock shows ten minutes after four o’clock.
The time is “ten past four” or “ten after four” or “four ten.”
You can write the time as 4:10.
What times do these clocks show?
Sometimes the minute hand is on the left side of the clock.
Then we talk about how many minutes before the next hour.
Count the minutes backward from the top of the clock.
Count the same way the arrow points.
This clock shows ten minutes before [...]