Wiele2Wiele

Wiele2Wiele

By Maroela MediaLeisureAutomotive
Download on the App Store

Wiele2Wiele episodes

  • Wiele2Wiele ry met die Ranger Stormtrak
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die langverwagte Toyota Land Cruiser 300 en verken die Oos-Kaap met Ford se nuwe Ranger Stormtrak. Hulle gesels ook oor die jongste Perdekrag-episode en die doel van rolstawe. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min
  • Wiele2Wiele raak liries oor BMW se M3 Competition
    Hierdie week raak die Wiele2Wiele-span liries oor BMW se M3 Competition-sedan en hulle gaan ry in stilte met Volkswagen se elektriese e-Golf. Daar is ook ‘n nuwe kompakte sportnuts om van te kies – Renault se Kiger. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min
  • Wiele2Wiele ry met Hyundai se nuwe Palisade
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se GR Yaris. Hulle ry ook met Hyundai se nuwe prestigesportnutsmodel – die Palisade. Hulle spandeer dan tyd met Kia se Pegas, vier VW se 70ste herdenking en gesels oor die Simola Hillclimb. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min
  • Wiele2Wiele ry met die Defender 110 D300 X
    Hierdie week vir Wiele2Wiele gaan ry hulle met Land Rover se Defender 110 D300 X – die 3.0 L V6 turbodiesel-model. Hulle gesels ook oor ‘n pragtige klein nuwe buksie, die Fiat 500, en hou jou op hoogte van die jongste motorfietsnuus. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min
  • Wiele2Wiele ry met VW se nuwe GTI
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie uiteenlopende motors – die Honda FIT, Volvo se XC40 T4 en Volkswagen se langverwagte Golf 8 GTI. Hulle gesels oor enjinposisies en vir 2Wiele gons dit in die ateljee oor die Suid-Afrikaner Brad Binder wat die afgelope naweek se MotoGP-ren op sy KTM-motorfiets gewen het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min
  • Wiele2Wiele ry met Audi se vinnigste Q nog
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Audi se vinnigste Q nog – die RS Q8. Hulle gaan rits ook rond met die Mazda CX-30 en gesels oor die nuwe VW Golf 8 GTi. Daar is ook brandstofbesparingswenke en 2Wiele-nuus.
    25 min
  • Wiele2Wiele ry met Audi se Q2-sportnuts
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Audi se klein Q2 sportnuts en Citroen se C3. Hulle gesels ook oor die nuwe Honda FIT wat die Honda Jazz vervang, praat revolusies en gee vir jou die jongste motorfietsnuus.
    26 min

About Wiele2Wiele

From the publisher's feed

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van…

More shows like Wiele2Wiele

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,601 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

21 Listeners