Wiele2Wiele

Wiele2Wiele

By Maroela MediaLeisureAutomotive
Download on the App Store

Wiele2Wiele episodes

  • Luister: Moeilikste sneltrajek nòg by Dakar
    Gister was Sneldeel 8 van die 2022 Dakar-ren en volgens deelnemers soos Giniel de Villiers en baie ander, die moeilikste sneltrajek nòg!

    Die Audi RS Q e-tron van Mattias Ekstrom het die sneltrajek gewen met spanmaat, Peterhansel 2de. Loeb in sy Prodrive Hunter was 3de. Toyota Gazoo Racing se Nasser Al-Attiya & Mathieu Baumel het ewenaar probleme gehad, moes dit rustig vat en het 11de geëindig maar hulle is nog 1ste op die algehele telbord, 37 minute voor Loeb. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    5 min
  • Luister: Loeb wen sewende skof by Dakar
    Sebastian Loeb in sy Prodrive Hunter het die sneltrajek gewen en Toyota Gazoo Racing se Nasser Al-Attiya & Mathieu Baumel was 2de maar hulle voorsprong op Loeb wat 2de is op die algehele telbord, is nog steeds 44 minute. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    5 min
  • Luister: Jaers verdwaal erg by Dakar
    Die sesde trajek van die 2022 Dakar-ren is gekenmerk deur deelnemers wat erg verdwaal het.
    Rakende die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux-Dakar-motors was Shameer Variawa en Danie Stassen die vinnigste in hul Toyota Gazoo Racing Hilux T1+-bakkie. Spanmaats Nasser Al-Attiyah en Mathieu Baumel loop nou voor op die algehele telbord met meer as 48 minute. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    5 min
  • Luister: SA se Lategan wen vyfde skof by Dakar
    Die vyfde trajek van die 2022 Dakar-ren het ‘n trotse oomblik vir Suid-Afrika opgelewer.

    Die wêreld is aan die gons oor Toyota Gazoo Racing se Henk Lategan en Brett Cummings wat hulle eerste Dakar-sneltrajek gewen het. Hierdie oorwinning het egter nie sonder uitdagings gekom nie – Lategan moes onder andere gedeeltes met ’n oop deur ry. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    4 min
  • Luister: SA se Lategan tweede by Dakar
    Carlos Sainz het die 2022 Dakar-ren se sneltrajek 3 in sy elektriese Audi RS Q e-tron gewen.
    Suid-Afrika se Henk Lategan en Brett Cummings was in hulle Suid-Afrikaanse geboude Hilux T1+ bakkie net 38 sekondes agter hom in die tweede plek. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    5 min
  • Luister: Só staan sake by Dakar
    Frankryk se negemalige wêreldtydrenkampioen, Sebastien Loeb, het Maandag die tweede sneltrajek van die Dakar-veldtydren in Saoedi-Arabië gewen. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    4 min
  • Wiele2Wiele ry met Citroën se C3 Aircross
    Hierdie week gaan rits Wiele2Wiele rond met Citroën se C3 Aircross, gesels verder oor die BMW 4-reeks Gran Coupé en vertel vir jou hoekom Formule 1-renjaers so fiks moet wees. Dan word daar ook gesels oor die deelnemers van Suider-Afrika vir die 2022 Dakar-ren. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min
  • Wiele2Wiele ry met BMW se 4-reeks Gran Coupé
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe BMW 4-reeks Gran Coupé, rits rond met die Nissan Navara PRO-4X en vat die pad met Toyota se Land Cruiser Prado. Hulle gesels met Darryn Binder wat ook nou volgende die Suid-Afrikaanse vlag in die MotoGP-renne omhoog gaan hou. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min

About Wiele2Wiele

From the publisher's feed

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van…

More shows like Wiele2Wiele

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,601 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

21 Listeners