Wiele2Wiele

Wiele2Wiele

By Maroela MediaLeisureAutomotive
Download on the App Store

Wiele2Wiele episodes

  • Luister: Wiele2Wiele vat die langpad met Opel-bussie
    Wiele2Wiele vat hierdie week die langpad met Opel se Zafira Life bussie en ry ook met Audi se elektriese e-tron S Sportback. Hulle gee vir jou die jongste nuus van Volvo SA af, gee raad en deel ook motorfietsnuus. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min
  • Wiele2Wiele ry met Hyundai se Kona N en i30 N
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Hyundai se vinnige N’s – die nuwe i30 N en die Kona N. Hulle vat ook die langpad met BMW se X3 xDrive20d, gesels oor ‘stop-ry-tegnologie’ en deel hulle eerste-motorfiets-storie. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min
  • Kia Carnival beïndruk die Wiele2Wiele-span
    Vandeesweek word Wiele2Wiele aangegryp deur ʼn sewesitplek-gesinsvoertuig met ʼn reusekattebak – die Kia Carnival. Hulle gaan ry ook met Toyota se Land Cruiser 79-dubbelkajuit se 70th Edition-herdenkingsweergawe en die opgeknapte Mahindra XUV300.   Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min
  • Wiele2Wiele gesels oor Opel se Zafira en Merc se C-klas
    Hierdie week gee Wiele2Wiele terugvoer oor Jeanette se eerste motorrenbyeenkoms in 24 jaar, hulle vertel jou meer van Opel se nuwe Zafira Life-bussie en die tegnologie in die Mercedes-Benz C-klas. Nicol het die GetWorth-bekendstelling bygewoon en daar is met Husqvarna se Norden 901-motorfiets rondgerits. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    27 min
  • Wiele2Wiele gesels oor nuwe Audi e-tron-reeks
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor vier nuwe bekendstellings – die Renault Clio V, Chery se Tiggo 8 Pro, die Audi e-tron-reeks en die nuwe Mercedes-Benz C-klas. Hulle hou ook ‘n tegniese-vasvra en gee terugvoer oor die eerste GR Cup-toetsdag. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    24 min

About Wiele2Wiele

From the publisher's feed

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van…

More shows like Wiele2Wiele

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,601 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

21 Listeners