Hierdie week gaan kyk Wiele2Wiele hoe lyk die nuwe Volkswagen Amarok tydens die virtuele wêreldbekendstelling en hulle gaan ry met die BMW 420d en VW Polo TSI 85kW. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week vertel Wiele2Wiele vir jou hoe jy jou hande kan kry op een van net ‘n 100 Ford Mustang California Specials wat in Suid-Afrika beskikbaar gemaak is. Mahindra lui 'n nuwe era in met nuwe modelle wat op pad is en twee brawe manne stel ‘n rekord op met BMW se elektriese BMW iX xDrive 50. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Die langverwagte Jeep Gladiator is hier en Wiele2Wiele vertel jou alles wat jy moet weer oor hierdie nuwe bakkie. Hulle vat ook die langpad in stilte met Jaguar se I-Pace en rits rond met die Land Rover Defender 90 D300 X. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Toyota Starlet en daar is ’n bakkie-oorlog tussen die Ford Ranger Stormtrak en die Isuzu D-Max 3.0 Ddi V-Cross 4x4. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels die span oor Suzuki wat sy nuwe Baleno bekendgestel het en Ford se EcoSport Active. Hulle gaan ry ook met Volvo se XC60 B5-intreemodel. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die blitsvinnige Jaguar F-Pace SVR, daar is ’n nuweling in die Volkswagen-familie, die Taigo, en Honda se derde generasie, beter-as-ooit, HR-V is ook hier. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week is dit weer motorsport-aksie tydens Wiele2Wiele vir die derde rondte vir die GR Cup by die Aldo Scribante renbaan, hulle gaan ry ook met die Opel Mokka en gesels oor Avontuur Afrika se oorkruis SNV (sportnutsvoertuie) avontuur. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Toyota Gazoo Racing SA Starlet-tydrenmotor wat bekendgestel is. Hulle gaan ry ook met die Peugeot 208 en die Mazda2. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met nog ’n nuwe Chery – die Tiggo 7 Pro. Hulle vat die langpad van die Kaap na Bloemfontein en terug met die Hyundai Staria Elite-bussie en gaan ry ’n spesiale verjaarsdaggeskenk – die Suzuki Vitara Brezza S-Edition. Hulle gee raad oor multimeters en gesels dan oor ander tipe tweewiele – die CEO Wheelchair Challenge. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Audi se elektriese e-tron GT, gaan ry met die Chery Tiggo 8 Pro en rits rond met Suzuki se Celerio. Hulle gee raad oor motorvibrasies en gesels oor e-handel-motorfietse. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
25 min
About Wiele2Wiele
From the publisher's feed
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van…