Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Volkswagen se vinnigste Golf nog, die Golf R, en hulle ervaar ook die nuwe Tiguan R. Ons spandeer tyd met Kia se nuwe sewestiplek-Sorento, hoor wat daar gesê word oor die nuwe generasie Ford Everest, gesels oor afwaartse-druk en ook met ’n jongman, Neil van der Vyver, wat Suid-Afrika in Finland verteenwoordig het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media