Wiele2Wiele

Wiele2Wiele

By Maroela MediaLeisureAutomotive
Download on the App Store

Wiele2Wiele episodes

  • Wiele2Wiele se Jeanette in aksie by GR Cup
    Hierdie week vir Wiele2Wiele rol die wiele weer vir Jeanette tydens die GR Cup, met die Toyota GR Yaris by die Killarney-renbaan. Om die woorde “Ek is trots op jou mamma!” te kon hoor, het meer vir Jeanette beteken as wat sy ooit in woorde kan beskryf. Daar is ook twee bekendstellings – Honda se BR-V het gegroei en die nuwe vyfde generasie Kia Sportage is hier. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min
  • Wiele2Wiele gaan elektries met I-Pace en Cross GR Sport
    Hierdie week se Wiele2Wiele is elektries met die Jaguar I-Pace en Toyota wat sy nuwe Corolla Cross GR Sport bekendgestel het. Ons vier Suid-Afrika se dames- en mansspanne se oorwinning by die BMW Motorrad Internasionale GS Trophy en gee raad of jy steeds jou nuwe voertuig se enjin moet inloop of nie. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    27 min
  • Wiele2Wiele ry met Haval se H6 GT
    Hierdie week staan Wiele2Wiele verbaas oor die nuwe Haval H6 GT. Hulle beleef ook Mahindra se nuwe Pik Up Karoo-modelle en glimlag oor die Mercedes-AMG GLE 53-sportnuts. Die BMW Motorrad Internasionale GS Trophy is tans aan die gang en hulle gesels met Cora Forssman oor hierdie strawwe kompetisie. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min
  • Wiele2Wiele gesels oor Jeep se nuwe Grand Cherokee
    Hierdie week beleef Wiele2Wiele Jeep se splinternuwe Jeep Grand Cherokee L. Hulle gaan ry ook met BMW se 220i koepee en bring tyd met die Chery Tiggo 7 Pro deur. Met die BMW Motorrad Internasionale GS Trophy wat Sondag in Albanië begin, stel hulle die drie manne wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig voor. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    24 min
  • Wiele2Wiele ry met Lexus se ES 300H SE
    Hierdie week ry Wiele2Wiele met ’n lang, slap Lexus - die ES 300H SE. Hulle was ook by die heropeningseremonie van die Toyota-aanleg in Durban en staan verstom oor wat Toyota vermag het na die verwoestende oostromings in April. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min
  • Wiele2Wiele: Vinkel vs. koljander
    In die week se episode lag die Wiele2Wiele-span vir die brandstofprys wanneer hulle die langpad met Renault se Duster 1.5 dCI EDC aandurf. Die plaaslike identiese tweeling – die Suzuki Baleno en die Toyota Starlet – word met mekaar vergelyk. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    24 min
  • Wiele2Wiele gesels oor nuwe Honda Civic RS
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Honda Civic RS wat pas bekendgestel is en wat almal aan die gons het. Hulle klim agter die stuur in van Jeep se nuwe Gladiator Rubicon en dan word daar ook motorsport-aksie gesels met die GR Cup wat by die Oos-Londen Grand Prix-renbaan plaasvind. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    26 min
  • Wiele2Wiele: Isuzu se jongste mu-X beïndruk
    Hierdie week in Wiele2Wiele: Die span is beïndruk met die nuwe tweede generasie Isuzu mu-X sportnuts, spandeer tyd met die opgekikkerde Ford EcoSport Active en word slim met Volvo se XC40 P6 Recharge. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min
  • Wiele2Wiele ry met Toyota RAV4-hibriedmodel
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se RAV4 2.5 GX-R CVT Hybrid E-Four, die Volkswagen Caddy Maxi 2.0 TDI 81kW en Mazda se CX-3 2.0L Hikari Auto. Hulle gee raad oor wat snaakse suspensiegeluide kan wees en gesels oor Honda se ovaal-suier motorfietsenjins. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    27 min
  • Wiele2Wiele ry met drie elektriese BMW’s
    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie elektriese BMW’s. Hulle ervaar die nuwe opgekikkerde Hyundai Creta en gaan ry met die gewilde Renault Duster 1.5 dCI wat uitstekende brandstofverbruik bied. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
    25 min

About Wiele2Wiele

From the publisher's feed

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van…

More shows like Wiele2Wiele

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,601 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

21 Listeners