‘n Suid-Afrikaanse geboude Hilux T1+ bakkie was vir die eerste keer, eerste, tweede en derde in ‘n Dakar-ren trajek!
Giniel de Villiers en Dennis Murphy het die sneltrajek gewen, Henk Lategan en Brett Cummings was 2de en Nasser Al-Attiya en Mathieu Baumel was 3de. Nasser is nog die algehele voorloper met 39 minute voor Sebastian Loeb in die 2de plek. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media