Wiele2Wiele

Wiele2Wiele

By Maroela MediaLeisureAutomotive
Download on the App Store

Wiele2Wiele episodes

  • Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Kia se Picanto X-line wat nou opgedollie is en sy kompetisie – Ford se Figo Freestyle. Swart is nou mooi in Toyota se Fortuner, jou voertuig se uitlaatsisteem is nie volledig sonder ‘n mooi ‘tip’ nie en hulle gee raad vir jou motorfiets-projek.
    26 min
  • Wiele2Wiele gesels oor 'n gepantserde Fortuner
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n Fortuner wat gepantser is, Ford wat R15,8 miljard in Suid-Afrika belê en die Toyota-droommotor-kunskompetisie. Hulle gee vir jou wenke oor hoe jy jou voertuig langer kan laat hou en daar is ook motorfietsnuus.
    24 min
  • Wiele2Wiele gesels oor die Mercedes-AMG A35
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n vinnige sedan – die Mercedes-AMG A35 – en dan verlaat hulle die teerpad met Mitsubishi se Pajero Sport. SVI Engineering en Ford SA vat hande om jou veilig te hou en Toyota SA deel goeie nuus tydens hulle SOMI-konferensie.
    26 min
  • Wiele2Wiele ry met Suzuki se Baleno, Vitara Turbo
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Suzuki SA se verkoopsyfers wat in 2020, te midde van die Covid-19-pandemie, toegeneem het en gaan ry dan ook met hulle Baleno en Vitara Turbo. Hulle gesels oor die Renault Duster TechRoad wat hulle beïndruk het, gee raad oor DPF-filters en gesels met Clinton Pienaar by KTM Paarl oor die Superbike-tydskrif wat jy weer gratis kan gaan lees.
    26 min
  • Wiele2Wiele ry met Honda se WR-V en gesels Dakar
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Honda WR-V waarmee hulle tydens die feesseisoen rondgerits het en gaan kyk na die hoogtepunte, laagtepunte en inspirasie-oomblikke van die 2021 Dakar-veldtydren. Hulle gee ook vir jou goeie raad en gesels oor ‘n nuwe motorfiertsprojek.
    25 min
  • Wielie2Wiele deel 2020-hoogtepunte
    Ten spyte van ‘n moeilike jaar wêreldwyd, kyk Wiele2Wiele terug na hulle 2020 Wiele-hoogtepunte. Hulle deel ‘n inspirerende storie oor ‘n seuntjie wat se droom 51 jaar later bewaardheid is en Dunlop Tyres gee wenke wat selfs jou kroos op die langpad sal besig hou.
    23 min
  • Wielie2Wiele ry met nuwe Fortuner en Volvo se XC60
    Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n voertuig wat sy verrigting onder ‘n dekmantel wegsteek – Audi se S6-sedan. Hulle gaan ry ook met Toyota se nuwe kragtiger Fortuner en met Volvo se luukse XC60-sportnuts. Die span vertel jou ook meer oor die Kyalami-9-uur-uithouren en gesels met die manne van Toyota Gazoo Racing SA wat ons vlag hoog gaan hou by die 2021 Dakar-ren.
    26 min

About Wiele2Wiele

From the publisher's feed

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van…

More shows like Wiele2Wiele

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,601 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

21 Listeners