Solidariteit en Absa stamp koppe oor bewerings van grootskaalse afleggings by dié bank. Solidariteit het aangekondig dat hulle met 'n veldtog genaamd Stop-Absa gaan begin met die leuse "Today, tommorow, goodbye" om mense aan te moedig om protesboodskappe aan die voorsitter van Barclays, Marcus Agius, te stuur. Absa is 'n filiaal van die Britse groep Barclays Bank plc wat in 2005 'n belang van 55,5% in Absa gekoop het.