Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
God het ons in Sy beeld geskape en die vrou so wonderlik kompleks gemaak. Kom gesels saam met ons oor vrou-wees en hoe God se hand elke dag in ons lewens 'n verskil maak.... more
FAQs about Beeldskoon Podcast:How many episodes does Beeldskoon Podcast have?The podcast currently has 34 episodes available.
July 06, 202115 - 'n Liefdesverhaal (met Mizané Pieterse)In vandag se episode vertel ons verhoudings expert Mizané vir ons haar liefdes verhaal. Sy wys dat dit nie altyd liefde op eerste oog opslag is nie en dat God 'n plan vir ons verhoudings het al dink ons glad nie so nie. Lekker luister!As jy meer wil weet of in kontak met haar wil kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak:www.mizanepieterse.com / 0832970900 / [email protected]Sy deel graag ook die volgende liedjie met julle: United Pursuit - Hidden...more20minPlay
July 06, 202114 - Wanneer God verhoudings laat doodloop (met Trés-Jolie Cronje)In vandag se episode gesels ek met Trés-Jolie oor haar getuienis toe God 'n verhouding laat doodloop het, want Hy het iets baie beter instoor vir haar gehad. Sy deel haar insigte van hoe jy na die Gees moet luister oor jou verhoudings. Lekker luister!Sy deel ook graag die volgende worship liedjie met julle: Bethel Music - Thank You...more17minPlay
July 06, 202113 - Jesus ken jou hart (met Leandie Bräsler)In vandag se episode gesels ek met Leandie oor hoe Jesus ons harte ken en hoe Hy hy haar hart eendag op 'n vreemde manier kom aanraak het, asook hoe die rippple effect van daai een klein briefie groter geword het. Lekker luister!As jy verder van Bid is Braaf wil weet - https://www.facebook.com/bidisbraaf/Leandie wil graag die liedjie met julle deel - Chris Tomlin: Your Heart...more14minPlay
July 06, 202112 - Ma en Dogter chatsIn die eerste episode van 2020 deel ek weer 'n bietjie van my hart en ek gesels met my dogtertjie oor allerhande dinge. Ek glo dat hierdie jaar 'n significant jaar gaan wees en vertrou dat God groot planne het met die stories wat ons hier deel. Lekker luister!Liedjie wat sy graag met jou wou deel: Hillsong - What a beautiful name it is...more17minPlay
July 06, 202111 - Netwerk van vriendinne (met Karin Malan)In vandag se episode gesels ek met Karin oor hoe God hierdie jaar haar netwerk van vriendinne gebruik het om haar te bless. Ons gesels oor die belangrikheid om 'n netwerk van geestelike vriendinne in plek te hê. Lekker luister!...more18minPlay
July 01, 202110 - Singles en Commitment Deel 2 (met Mizané Pieterse)In vandag se episode gesels ek verder met Mizane ons verhoudings expert. Ons gesels oor die seisoen van single wees en die struikelblokke wat daarmee gepaard gaan. Lekker luister!As jy meer wil weet of in kontak met haar wil kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak: www.mizanepieterse.com / 0832970900 / [email protected]Die worship liedjie ek graag met julle wil deel is van 'Unspoken - You've always been' ...more11minPlay
July 01, 202109 - Singles en Commitment Deel 1 (met Mizané Pieterse)In vandag se episode gesels ek weer met Mizané ons verhoudings expert. Ons gesels oor die seisoen van single wees en die struikelblokke wat daarmee gepaard gaan. Lekker luister!As jy meer wil weet of in kontak met haar wil kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak:www.mizanepieterse.com / 0832970900 / [email protected]Die worship liedjie ek graag met julle wil deel is van 'For King and Country - Control' ...more13minPlay
July 01, 202107 - Aanlyn besigheid (met Michelle Merrick)Vandag gesels ek met Michelle van Ginger Grey oor haar journey van hoe sy haar eie aanlyn besigheid begin het. God het ons almal 'n talent gegee en sy vertel ons hoe sy en haar ma begin woeker het met hulle talente. Lekker luister! Haar worship liedjie wat sy met julle wou deel: Casting Crowns - Nobody ...more12minPlay
July 01, 202106 - Journey van Pleegsorg (met Franciska)Vandag gesels ek met Franciska oor haar journey van pleegsorg. Sy vertel hoe God 'n klein dogtertjie op haar pad gestuur het en hoe Hy haar toegerus het om hierdie pad te kan stap. Lekker luister!Die liedjie wat sy met julle wou share: Bethel Music - Goodness of God...more14minPlay
July 01, 202105 - Trek Profeties aan (met Daleen Nel)Vandag gesels ek met Daleen oor hoe om profeties aan te trek. Dis amazing dat deur dit wat jy aantrek jy soveel kan proclaim oor jou lewe. Kom ons trek iets spesiaal aan vandag! Lekker luisterDaleen se liedjie wat sy wou deel met julle: Proud - Influential MusicLink na die Facebook page waarna sy verwys het: https://www.facebook.com/notes/carol-nemitz/collection-of-prophetic-meanings-of-colors-by-carol-nemitz/322286293494/ ...more13minPlay
FAQs about Beeldskoon Podcast:How many episodes does Beeldskoon Podcast have?The podcast currently has 34 episodes available.