Dave Barr word beskryf as die wereld se merkwaardigste gestremde persoon.Hy toer weer deur die land op sy motorfiets en het gister met die toer begin wat deel is van sy lewenslange doelwit om gestremde mense te help. Hy sê die toer gaan baie makliker wees as van die ander avonture wat hy al aangepak het.