Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.
October 15, 2021Die week se aanwysersOns almal onthou die vernietigende sosiale onrus van Juliemaand, en weet van die negatiewe impak wat dit op produksie, groot- en kleinhandel gehad het. Hierdie week het Statistieke Suid-Afrika syfers vir Augustusmaand bekend gemaak, en ongelukkig wys dit op ʼn wisselvallige herstel....more2minPlay
October 15, 2021This week's indicatorsWe all remember the devastating social unrest of July, and know of the negative impact it had on production, wholesale and retail sales. This week, Statistics South Africa released figures for August, and unfortunately, these indicate an inconsistent recovery....more2minPlay
October 14, 2021Die toekoms van besigheids(klas)reiseEk sien op Facebook dat van my ekonoom vriende het weer begin reis vir vergaderings, maar ontleders verwag dat sake-reise nie weer gaan terugkeer na waar dit voor die pandemie was nie, en dit gaan ons almal se vliegkaartjies duurder maak....more2minPlay
October 14, 2021The future of business (class) travelI see on Facebook that some of my economist friends have started travelling again for meetings, but analysts expect business travel will not return to where it was before the pandemic, and that will make plane tickets more expensive for the rest of us....more2minPlay
October 13, 2021'n Lae-groei lokval?Gister se ekonomiese nuus was dat die Internasionale Monetêre Fonds hulle groei vooruitskatting vir Suid-Afrika verhoog het tot 5% vir 2021. Die bekommernis die medium-termyn vooruitsigte vir volgende jaar en daarna....more2minPlay
October 13, 2021A low growth trap?Yesterday's economic news was that the International Monetary Fund has raised its growth forecast for South Africa to 5% for 2021. The concern is the medium-term outlook for next year and beyond....more2minPlay
October 12, 2021Die 2021 Nobelpryswenners in EkonomieDrie professors, David Card, Joshua Angrist en Guido Imbens het hierdie jaar die Nobelprys vir Ekonomie gewen. Die toekenning is vir werk wat in die vroee 1990’s gedoen. Dit gaan spesifiek oor statistiese metodes wat natuurlike eksperimente gebruik om die oorsaaklikheid tussen ekonomiese beleid en daaropvolgende gebeure te bepaal....more2minPlay
October 12, 2021The 2021 Nobel prize winners in EconomicsThree professors, David Card, Joshua Angrist and Guido Imbens, won the Nobel Prize in Economics this year. The award is for work done in the early 1990s. It is specifically about statistical methods that use natural experiments to determine the causality between economic policy and subsequent events....more2minPlay
October 11, 2021Om op te vang met die ekonomiese nuusEk het die afgelope week gaan stap en daar was nie selfoonsein of tyding van die buitewêreld nie. Dus wil ek die week afskop met ʼn kort oorsig van dit wat ons gemis het....more2minPlay
October 11, 2021Catching up with the economics newsI went on a hiking trip last week and there was no mobile phone signal or tidings from the outside world. So I want to kick off the week with a brief overview of what we missed....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.