
Sign up to save your podcasts
Or


We all remember the devastating social unrest of July, and know of the negative impact it had on production, wholesale and retail sales. This week, Statistics South Africa released figures for August, and unfortunately, these indicate an inconsistent recovery.
Ek sien op Facebook dat van my ekonoom vriende het weer begin reis vir vergaderings, maar ontleders verwag dat sake-reise nie weer gaan terugkeer na waar dit voor die pandemie was nie, en dit gaan ons almal se vliegkaartjies duurder maak.
I see on Facebook that some of my economist friends have started travelling again for meetings, but analysts expect business travel will not return to where it was before the pandemic, and that will make plane tickets more expensive for the rest of us.
Gister se ekonomiese nuus was dat die Internasionale Monetêre Fonds hulle groei vooruitskatting vir Suid-Afrika verhoog het tot 5% vir 2021. Die bekommernis die medium-termyn vooruitsigte vir volgende jaar en daarna.
Yesterday's economic news was that the International Monetary Fund has raised its growth forecast for South Africa to 5% for 2021. The concern is the medium-term outlook for next year and beyond.
Drie professors, David Card, Joshua Angrist en Guido Imbens het hierdie jaar die Nobelprys vir Ekonomie gewen. Die toekenning is vir werk wat in die vroee 1990’s gedoen. Dit gaan spesifiek oor statistiese metodes wat natuurlike eksperimente gebruik om die oorsaaklikheid tussen ekonomiese beleid en daaropvolgende gebeure te bepaal.
Three professors, David Card, Joshua Angrist and Guido Imbens, won the Nobel Prize in Economics this year. The award is for work done in the early 1990s. It is specifically about statistical methods that use natural experiments to determine the causality between economic policy and subsequent events.
Ek het die afgelope week gaan stap en daar was nie selfoonsein of tyding van die buitewêreld nie. Dus wil ek die week afskop met ʼn kort oorsig van dit wat ons gemis het.
I went on a hiking trip last week and there was no mobile phone signal or tidings from the outside world. So I want to kick off the week with a brief overview of what we missed.
As jy, soos ek, wakker lê oor die volhoubaarheid van die owerheidsfinansies, is daar nou rede om so bietjie rustiger te slaap – die Reserwebank se kwartaalblad wys dat belasting inkomste, die tekrot en staatskuldsyfers heelwat beter lyk as wat verwag is.
From the publisher's feed

17 Listeners

1 Listeners