Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Die Minister skop vir die kantlyn

    Die Minister van Finansies het al die bekommernisse oor die Begroting gesystap en gemaklik sy belastinginkomste bietjie verhoog, ruimte gehad om besteding so bietjie te verhoog, en om die begrotingstekort en staatskuld te bestuur. Dinge sou anders gelyk het as hy nie die R150 miljard rand van die wins op die goud- en buitelandse valuta-reserwes gehad het nie. Hierdie keer het hy die reddingsboei gevang.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The Minister kicks for touch

    The Minister of Finance comfortably sidestepped all the concerns about the Budget and increased his tax revenue a little, had room to increase spending ever so slightly, and to manage the budget deficit and public debt. Things would have looked different if he did not have the R150 billion rand from the profits on the gold and foreign exchange reserves. This time he caught the lifeline.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Openbare ondernemings, die NGV, en die rol van staat in ons ekonomie
    Die Begrotingsrede gaan hoofsaaklik oor die owerheid se planne rondom besteding, belasting en die finansiering van die tekort. Tog is dit ook ʼn geleentheid om meer te sê oor makro-ekonomiese beleid en raak dit aan wat die rol van die staat in die ekonomie moet wees. Vandag se rede gaan ook vir ons meer hiervan vertel.
    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
    2 min
  • SOEs, the NHI, and the role of the state in our economy

    The Budget Speech is mainly about the government's plans for spending, taxes and the financing of the deficit. However, it is also an opportunity to say more about macroeconomic policy and it touches on what the role of the state should be in the economy. Today's speech will also tell us more about this.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    2 min
  • Kan 'n fiskale reël, of anker, werk?

    Een van die beleidsaankondigings waarvoor ontleders wag in more se Begrotingsrede is ʼn fiskale reël of anker, en daar is die laaste dag of wat heelwat daaroor geskryf in die sake-koerante. Wat is dit, en kan dit werk om fiskale dissipline te verseker.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Can a fiscal rule, or achor work?

    One of the policy announcements analysts are waiting for in tomorrow's Budget speech is a fiscal rule or anchor, and a lot has been written about it in the business press in the last day or so. What is it, and can it ensure fiscal discipline?

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die basiese Begrotingsrede

    Woensdagmiddag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede en dit gaan hierdie week die ekonomiese nuus oorheers. Vandag wil ek net ʼn kort opsomming gee van wat die kenners verwag.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Budget Speech basics

    On Wednesday afternoon, the Minister of Finance delivers the Budget Speech and it will dominate the economic news this week. Today I just want to give a brief summary of what the experts expect.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    2 min
  • As Amerika nie nies nie...

    Die rand-dollar wisselkoers het ons die afgelope week ʼn les gegee oor hoe belangrik die Amerikaanse ekonomie is vir ons markte en eindelik vir die repokoersbesluite later die jaar.

    Hierdie episod1e word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • If the US does not sneeze...

    The rand-dollar exchange rate taught us a lesson this past week about how important the American economy is for our markets and ultimately for the repo rate decisions later in the year.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners