Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
December 04, 2023Aanwysers: Aankopebestuurders en voertuigverkopeVrydag is die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en ABSA se aankopebestuurdersindekssyfer en Naamsa se voertuigeverkope data vir November bekend gemaak. Albei maatstawwe wys dat die vraag in die ekonomie gedemp is en dit plaas druk op besighede.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
December 04, 2023Indicators: PMI and vehicle salesOn Friday the Bureau of Economic Research and ABSA's purchasing managers' index figure and Naamsa's vehicle sales data for November were released. Both measures show that demand in the economy is weak, and this is putting pressure on businesses.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
December 01, 2023Vir jou 2024 "AI" voornemensEk wou vandag praat oor beleidsonsekerheid, maar het besluit om eerder oor iets lekker en interessant te praat, soos hoe kunsmatige intelligensie, of te wel AI, die wêreld van werk beïnvloed.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
December 01, 2023For your 2024 AI resolutionsI wanted to talk about policy uncertainty today but decided instead to talk about something fun and interesting, like how artificial intelligence, or rather AI, is affecting the world of work.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
November 30, 2023Maar wat van ons sosio-ekonomiese regte?Ek het al baie gepraat oor hoe die regering se begroting onder druk is, maar daar is genoeg ander kommentators daar buite wat sê, maar wat die grondwet wat sosio-ekonomiese regte, soos die reg tot onderwys, behuising, voedsel en gesondheidsdienste, waarborg? As die regering nou besteding sny gaan dit hierdie regte verswak.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
November 30, 2023But what about our socio-economic rights?I've talked a lot about how the government's budget is under pressure, but there are plenty of other commentators out there who say, but what about the constitution that guarantees socio-economic rights, such as the right to education, housing, food and health services? If the government cuts spending now, it will weaken these rights.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
November 29, 2023Die koste van misdaadDie Wêreldbank het verlede week ʼn verslag gepubliseer wat wys dat misdaad kos die ekonomie 10% van die waarde van die Bruto Binnelandse Produk. Vir hierdie jaar word die koste beraam op R700 miljard. Daan Steenkamp van Codera Analytics het hierdie syfers verder ontleed.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
November 29, 2023The cost of crimeThe World Bank published a report last week which shows that crime costs the economy 10% of the value of the Gross Domestic Product. For this year, the cost is estimated at R700 billion. Daan Steenkamp from Codera Analytics analyzed these figures further.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
November 28, 2023Fase-4 en 6 is rof, maar wat van die groter plan om beurtkrag te beeindig?Daar is niks soos ʼn naweek van fase-6 beurtkrag om almal weer wakker te skud oor die probleme by Eskom nie. Mens vergeet gou onder hoeveel druk die stelsel is en jou aandag word verdeel deur die ander krisisse by Transnet en die hawens. Die harde realiteit is dat gebrekkige elektrisiteitsvoorsiening een van die grootste uitdagings is wat die ekonomie in die gesig staar.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
November 28, 2023Stage 4 and 6 is bad, but what about the bigger plan to end load-shedding?There is nothing like a weekend of stage-6 load-shedding to wake everyone up again about the problems at Eskom. You soon forget how much pressure the system is under and your attention is divided by the other crises at Transnet and the ports. The harsh reality is that inadequate electricity supply is one of the biggest challenges facing the economy.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own,...more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.