Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
December 11, 2023Die wêreldekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024Ek sluit hierdie week die jaar se podsendings af met ʼn kort oorsig oor die temas waaroor ek baie gepraat het en wat mens kan verwag in 2024. Eerste is die internasionale ekonomie en die kragte wat wêreldmarkte beïnvloed.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
December 11, 2023The world economy in 2023 and prospects for 2024This week I conclude the year's podcasts with a brief overview of the themes I have talked about a lot and what one can expect in 2024. First is the international economy and the forces that influence world markets.This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
December 08, 2023Sosiale besteding en armoedeOm armoede te verlig is een van die belangrikste doelwitte van ekonomiese ontwikkeling. Dit gaan oor ekonomiese groei, werkgeleenthede en inkomste, maar dit is nie al nie, want Sen praat van “capabilities”, met ander woorde, die ontwikkeling van mense se vermoëns. Openbare dienste speel ʼn belangrike rol.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
December 08, 2023Social spending and povertyAlleviating poverty is one of the most important goals of economic development. It is about economic growth, job opportunities and income, but that is not all, because Sen talks about developing people's abilities. Public services play an important role.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own,...more3minPlay
December 07, 2023Te groot om te vou?Die krisis by Transnet en die hawens kos die ekonomie na raming R1 miljard per dag. Die Tesourie het verlede Vrydag ʼn reddingsboei na Transnet se kant toe gegooi in die vorm van ʼn leningswaarborg maar gesê dit kom saam met streng voorwaardes. Wat sê ekonomiese teorie oor die situasie?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
December 07, 2023Too big to fail?The crisis at Transnet and the ports is estimated to cost the economy R1 billion per day. The Treasury threw a lifeline to Transnet last Friday in the form of a loan guarantee but said it came with strict conditions. What does economic theory say about the situation?This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
December 06, 2023Die ekonomie het ingekrimp in die derde kwartaalDit lyk of die veerkragtigheid van die ekonomie ʼn einde bereik het in die derde kwartaal. Die Bruto Binnelandse Produk het ingekrimp met 0,2% en die vraag- en aanbodkant van die ekonomie swaar kry.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
December 06, 2023The economy contracted in the third quarterThe resilience of the economy seems to have come to an end in the third quarter. The Gross Domestic Product shrank by 0.2% and the supply and demand side of the economy was struggling.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
December 05, 2023Derde kwartaal BBP syfers later vandagLater vandag word die derde kwartaal se BBP syfer bekend gemaak. Groei of inkrimping van die bruto binnelandse produk sê of die ekonomie groei of inkrimp. Dit is opsigself belangrik, maar word ook ingebou in voorspellings van die regering se belasting-inkomste, en in die besluite van die Monetêre Beleidskomitee. Hier volg ʼn paar goed waarna ekonome kyk.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
December 05, 2023Q3 GDP numbers later todayLater today, the third quarter's GDP figure will be announced. Growth or contraction of the gross domestic product tells whether the economy is growing or shrinking. This is important in itself, but is also built into forecasts of the government's tax revenue, and into the decisions of the Monetary Policy Committee. Here are some things economists look at.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.