Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Digitale bates is hier om te bly

    Hoewel ek nie ʼn krypto-bro is nie was daar onlangs interessante verwikkelinge in die wêreld van krypto geld en sogenaamde tokens waaroor ek graag wil praat.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Digital assets are here to stay

    Although I am not a crypto-bro, there have recently been interesting developments in the world of crypto money and so-called tokens that I would like to talk about.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Die rand is onderwaardeer (maar jy kan positief wees hieroor)

    The Economist tydskrif het die afgelope week hulle Big Mac indeks opgedateer vir 2024 en die rand weer ongeveer 41% onderwaardeer teen die dollar. Die wisselkoers behoort R11,32 teen die dollar te wees. Maar maak enige iets hiervan saak of sin? Kan iemand iets hieraan doen?

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The rand is undervalued (but you can be an optimist about this)

    The Economist magazine updated their Big Mac index for 2024 last week and again the rand is undervalued by around 41% against the dollar. The exchange rate should be R11.32 against the dollar. But does any of this matter or make sense? Can someone do something about this?

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    3 min
  • Wat wys die aanwysers?

    Die eerste maand van die jaar is agter die blad en aanwysers van hoe dit met die ekonomie gaan is terug in die nuus. So waarna kyk ons, en wat wys die aanwysers?

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • What do the indicators show?

    The first month of the year is over and indicators of how the economy is doing are back in the news. So what are we looking at, and what are the indicators showing?

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die anker van ons verwagtinge

    Verlede week het ʼn kommentator of twee gesê dat monetêre beleid nou te streng is. Wat nie mooi verduidelik word nie is of hulle praat van net effens minder streng beleid en ʼn effens laer rentekoers om vir verbruikers verligting te gee, of maak hulle ʼn argument vir ʼn veel meer populistiese aanslag met bepaald laer rentekoerse om sogenaamd die ekonomie te stimuleer. Dit is ʼn belangrike verskil.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The anchor of our expectations

    Last week a commentator or two said that monetary policy is now too tight. What is not well explained is whether they are proposing just a slightly less restrictive policy and a slightly lower interest rate to provide relief to consumers, or whether they are making an argument for a much more populist approach, with decidedly lower interest rates, to supposedly stimulate the economy. This is an important difference.

    This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    3 min
  • Hoër vir langer?

    Soos wat ontleders verwag het, het die Monetêre Beleidskomitee die repokoers onveranderd gelaat. Vir eers beteken dit dat ons paaiemente dieselfde bly en dit lyk of dit nie vinnig gaan verander nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Higher for longer?

    As analysts expected, the Monetary Policy Committee left the repo rate unchanged. For now, this means that our installments remain the same and it doesn't look like that will change anytime soon.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners