Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
July 11, 2023Wat maak jou middelklas?Wie is die middelklas? Daar word baie gepraat oor die middelklas wat onder druk is van hoë voedselprysinflasie en stygende rentekoerse. As die ekonomie groei kan meer mense uit armoede ontsnap en deel word van die middelklas. Daar is uiteenlopende navorsing hieroor en in Suid-Afrika raak dit interessant.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
July 11, 2023What makes you middle class?Who is the middle class? There is a lot of talk about the middle class under pressure from high food price inflation and rising interest rates. If the economy grows, more people can escape poverty and become part of the middle class. There is diverse research on this and in South Africa it is interesting.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
July 10, 2023Inflasieverwagtinge en ontleding van vervaardigingsuitsetDaar was verlede week ʼn interessante aanwyser en interessante ontleding in die nuus. Die aanwyser is inflasieverwagtinge en die ontleding gaan oor produksievolumes in die vervaardigingsektor.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
July 10, 2023Inflation expectations and analysis of manufacturing outputThere was an interesting indicator and interesting analysis in the news last week. The indicator is inflation expectations and the analysis concerns production volumes in the manufacturing sector.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
July 07, 2023Ekonomie in allesEk wou iets sê oor korrupsie, die wapenskandaal van die vroeë 2000s en die jaar-oue Zondo verslae maar het besluit om eerder ʼn blaaskans te vat van die ernstige nuus en ek gesels vandag oor markte. Daar is markte in alles en die Marginal Revolution blog versamel hierdie interessante stories.Hierdie episodeword ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
July 07, 2023Economics in everythingI wanted to say something about corruption, the weapons scandal of the early 2000s and the year-old Zondo reports but decided to take a break from the serious news and instead I'm talking about markets today. There are markets in everything and the Marginal Revolution blog collects these interesting stories.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
July 06, 2023AI en werke, wat gebeur met vertalersEen van die bekommernisse van ons tyd is dat kunsmatige intelligensie, spesifiek die GPT modelle, binnekort ʼn klomp geleerde mense se werke gaan vat. Die onlangse ervaring van vertalers gee mens ʼn idee van watter kragte aan die werk is.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
July 06, 2023AI and jobs, what happened to translatorsOne of the concerns of our time is that artificial intelligence, specifically the GPT models, will soon take a lot of educated people's jobs. The recent experience of translators gives one an idea of what forces are at work.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
July 05, 2023Daar is 'n blinkkant aan die PMI en voertuigverkopedataDaar is onlangs verskillende aanwysers bekend gemaak wat ons meer wys van die stand van die ekonomie aan die einde van die tweede kwartaal. Gister is ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data vir Juniemaand vrygestel.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
July 05, 2023PMI and new vehicle sales data have a bright sideVarious indicators have recently been released that show us more about the state of the economy at the end of the second quarter. ABSA and the Bureau of Economic Research's purchasing managers' index and Naamsa's vehicle sales data for June were released yesterday.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.