Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
April 25, 2023Net lae groei, of 'n tegniese resessie?Ons weet dat die groeikoers wat hierdie jaar vir die ekonomie voorspel word, baie laag is, maar ons moet nie vergeet dat die ekonomie reeds in die vierde kwartaal van 2022 ingekrimp het nie. Ons staar nou al die moontlikheid van ʼn resessie in die gesig. Die vraag is dan, so hoe het dit met die ekonomie gegaan in die eerste kwartaal?Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
April 25, 2023Just low growth, or a technical recession?We know that the growth rate predicted for the economy this year is very low, but we must not forget that the economy has already contracted in the fourth quarter of 2022. We are now facing the possibility of a recession. The question then is, so how did the economy fare in the first quarter?This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
April 24, 2023Die stand van ons toestand (die elektrisiteitsweergawe)Na ʼn week van fase ses beurtkrag is daar ʼn paar leidrade van waar ons staan met die elektrisiteitskrisis. Die Minister het ʼn plan vir die volgende ses maande, maar gelukkig is die privaatsektor self besig om in opwekking te belê.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
April 24, 2023The condition our condition is in (electricity edition)After a week of stage six loadshedding there are some clues as to where we stand with the electricity crisis. The Minister has a plan for the next six months, but fortunately, the private sector itself is investing in generation.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
April 21, 2023Are you selling the country short?The headlines of the last few weeks have been enough to make one disheartened, but there are positive stories that are not being told.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
April 21, 2023Is jy besig om die land kort te verkoop?Die laaste paar weke se koerantopskrifte was genoeg om mens mismoedig te maak, maar daar is positiewe stories wat nie vertel word nie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
April 20, 2023Inflasie styg weer, aan jou gebring deur beurtkragMaartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%. Dit is nie ʼn groot styging vanaf die 7% in Februariemaand nie, maar dit is die tweede maand in ʼn ry wat die koers in die verkeerde rigting beweeg.Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
April 20, 2023Higher inflation, brought to you by loadsheddingMarch's inflation figures disappointed friends and foes among analysts with a slight increase to 7.1%. It is not much higher than the 7% increase in February, but it is the second month in a row that the rate has moved in the wrong direction.This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
April 19, 2023The dangers of a low growth trapThe Financial Mail has a good article this week about how things are going in an economy that is growing at just over 0%. The poor growth outlook is attributed to load shedding and political uncertainty. This causes business confidence and investment to be low. An even greater concern is the economy's growth potential.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
April 19, 2023Die gevare van 'n lae-groei lokvalDie Financial Mail het hierdie week ʼn goeie artikel oor hoe dit gaan in ʼn ekonomie wat teen net meer as 0% groei. Die slegte groei vooruitsigte word toegeskryf aan beurtkrag en politieke onsekerheid. Dit veroorsaak dat sakevertroue en investering laag is. ʼn Selfs groter kommer is die ekonomie se groeipotensiaal.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.