Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
April 18, 2023Inflasie in MaartmaandHierdie week hou ontleders Woensdag se verbruikerprysindeks inflasiesyfer fyn dop. In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog. Gaan Maartmaand se syfer ʼn belangrike keerpunt wees?Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
April 18, 2023Inflation in MarchThis week, analysts are closely monitoring Wednesday's consumer price index inflation figure. Recent inflation figures in Spain and the US have been much lower, but in other economies, they remain stubbornly high. Will March's figure be an important turning point?This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
April 17, 2023Al die nuus wat saak maakDie afgelope week was daar ʼn paar stukkies los ekonomiese nuus wat nie die Minuut gehaal het nie, maar wat ek nie uit die oog wil verloor nie. Dit gaan inflasie in die VSA, beleidsvoorstelle deur die goewerneur van die Reserwebank en die idee van ʼn BRICS geldeenheid.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
April 17, 2023All the news that mattersLast week there were a few pieces of economic news that didn't make the Minute, but which I don't want to lose sight of. It concerns inflation in the USA, policy proposals by the Governor of the Reserve Bank and the idea of a BRICS currency.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
April 14, 2023e-tol 2023Die week se ekonomie nuus het my teen Donderdagaand heel bedruk gehad en toe besluit ek om eerder oor iets anders te gesels en dit is die e-tol stelsel.Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings bly my eie....more2minPlay
April 14, 2023e-toll 2023The week's economic news had me a bit depressed by Thursday evening so I decided to talk about something else instead and that is the e-toll system.This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
April 13, 2023Aanwysers: Stadiger groei lê voorStadige ekonomiese groei beteken dat besighede nie groei nie, dat daar nie salarisverhogings betaal word nie, dat daar nie werkskepping is nie, dat die staat se belastinginkomste nie groei nie, en almal se skuld lyk meer ernstig. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
April 13, 2023Indicators: Slower growth aheadSlow economic growth means that businesses are not growing, that salary increases are not being paid, that there is no job creation, that the state's tax revenue is not growing, and everyone's debt is much more serious.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
April 12, 2023Investment conferences and policy uncertaintyPresident Ramaphosa is hosting his fifth investment conference this week, but poor business confidence and policy uncertainty will make it difficult to convince investors to put their money in South Africa.This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
April 12, 2023Beleggingskonferensies en beleidsonsekerheidPresident Ramaphosa hou hierdie week sy vyfde beleggingskonferensie, maar swak sakevertroue en beleidsonsekerheid gaan dit moeilik maak om beleggers te oortuig om hier te belê.Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings bly my eie....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.