Sign up to save your podcasts
Or

Eskom se bestuurshoof, André de Ruyter, sê hulle het bewyse van sabotasie gevind by die Lethabo kragstsie in die Vrystaat. Die Valke ondersoek die saak, nadat 'n kragtoring buite die stasie se pote afgesny is. Intussen word geen beurtkrag oor die naweek, of volgende week verwag nie. Dis nou indien daar geen ernstige voorvalle van sabotasie of ongelukkige is nie. De Ruyter was gister skugter om verskeie voorvalle as sabotasie te bestempel, maar Marlinée Fouché berig hy het van deuntjie verander.
By RSG5
11 ratings

7,913 Listeners

2,113 Listeners

20 Listeners

12 Listeners

4 Listeners

16 Listeners

10 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

1 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners