Feite Wen

Feite Wen

By Anton MeijerNews
Download on the App Store

All Feite Wen episodes

  • Môre Môre - Nehawu stakers het bloed op hulle hande

    In vandag se nuusoorsig:


    Stakende werkers verbonde aan die vakbond Nehawu tree soos barbare op en probeer om 'n kind, wat in 'n kritieke toestand is, uit 'n ambulans te ruk...

    en

    Die Johannesburgse Padagentskap wil jou vervolg as jy hulle slaggate regmaak. Hulle gat man!

    8 min
  • Môre Môre - Episode 17
    • Die Tshwane metro sit nou weer sonder 'n burgemeester, na Murunwa Makwarela gister afgedank is.
    • Beurtkrag gaan nie in 18 maande opgelos word nie

    • 8 min
    • Môre Môre - 6 Maart
      • President Cyril Ramaphosa sal vanaand sy nuwe kabinet aankondig.
      • Die Tshwane metro se nuwe burgemeester is bankrot
      • Phala Phala is weer in die nuus…
      • 8 min
      • Môre Môre - 3 Maart
        • Zuma wil ’n grondeis indien vir die hele grondgebied van Suid Afrika
        • Die Tshwane burgemeester ontken dat hy ’n blouligbrigade en ekstra lyfwagte versoek
        • Andre de Ruyter het die nasionale polisiekommisaris ingelig oor bewerings van bedrog en korrupsie by Eskom.

        • Skakel na Zuma se grondeis:

          https://acrobat.adobe.com/link/track?uri=urn:aaid:scds:US:f1cddaf6-3997-4ab1-aa45-0489e949e06e


          8 min
        • Môre Môre - 2 Maart
          • Blouligbrigades dalk weer terug in die Tshwane metro…
          • Die buiteland neem kennis van ons probleme en ons eie staatsveiligheid minister stem saam.
          • President Cyril Ramaphosa sloer nog met die kabinetskommeling
          • 9 min
          • Môre Môre - 1 Maart
            • Die veelpartykoalisie in die Tshwane metro moet nou sy Judas Iskariotte uitsnuffel
            • President Cyril Ramaphosa het weer gewys watter tipe president hy is; een wat met toe oë deur die lewe loop en nie bewus is dat bedrog en korrupsie onder sy eie neus gepleeg word nie.
            • Die Wes-Kaap wys hoe mens werksgeleenthede moet skep
            • 9 min
            • Môre Môre - 28 Feb

              Die ANC sal die 29ste - 31ste Februarie 'n vergadering hou waartydens hy verantwoordelikheid sal aanvaar vir al die probleme wat hy vir Suid Afrika besorg het oor die afgelope 28 jaar.

              In vandag se episode:

              • Pravin Gordhan weier om enige name te noem oor ANC politici wat betrokke is by beweerde bedrog en korrupsie by Eskom.
              • President Cyril Ramaphosa sê die feit dat ons op die gryslys geplaas is, is ’n geleentheid vir ons om ons finansieele wetgewing te verbeter…
              • Die nuwe Tshwane burgemeester word vandag tydens 'n spesiale raadsvergadering verkies.
              • 10 min