Daar is steeds geen einde aan die geweld in Gaza in die Midde-Ooste nie.Israel waarsku inwoners in die ooste- en noorde van Gaza om hulle huise te ontruim terwyl lugaanvalle voortduur en nog sterftes aangemeld word.