Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
July 31, 201431 JulJohan van Lill gesels Aleit Swanepoel oor hoe om 'n kinderpartytjie aan te pak, presente vir kinders en aktiwiteite wat nie jou beursie sal leegmaak nie. Hulle praat ook oor die etiket rondom kinderpartytjies....more22minPlay
July 24, 201424 JulJohan van Lill gesels met dr. Melody de Jager oor binnesintuie. Mense dink gewoonlik aan aanraking, reuke, smake, gehoor en sig as die enigste sintuie, maar dit is almal buitesintuie. Die binnesintuie is die onsigbare sintuie en is noodsaaklik vir kinders se ontwikkeling....more24minPlay
July 17, 201417 JulJohan van Lill gesels met Hettie Brittz oor hoe besige ouers al die dinge wat hulle moet doen om kinders so goed as moontlik groot te maak, ingepas te kry....more25minPlay
July 10, 201410 JulJohan van Lill gesels met twee tuisbly pa's om te hoor hoe hulle dit ervaar om kinders groot te maak....more26minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.