Spektrum

Hoe ontkook jy 'n eier?


Listen Later

Het jy al ooit gewonder of dit hoegenaamd moontlik sou wees om 'n gekookte eier te ontkook? Hoekom sou enigiemand dit wou doen, en waarom sou dit belangrik wees om te weet hoe? Wetenskaplikes aan die Univeristeit van Kalifornië het dit onlangs reggekry om eierwitte weer na die loperige oorspronklike vorm terug te verander. Dit is belangrik want dit kan kankerterapie in die toekoms goedkoper maak, omdat dit die proteïene wat vir terapie gebruik word, meer effektief laat oplos. Dr. Carl Albrecht van die Suid-Afrikaanse Kankernavorsingsraad sê hierdie onthulling is baie belangrik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,712 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,095 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners