Eskom gaan vandag landwyd voort met beurtkrag. Die kragvoorsiener het ook verbruikers gewaarsku dat die situasie sal voortduur vir die res van die week. 'n Ondersoekende joernalis en redakteur van EE Uitgewers, Chris Yelland, sê hy is verbaas dat Eskom nie al vroeër met beurtkrag begin het nie, gegewe al die instandhoudingsprobleme wat daar is.