Sign up to save your podcasts
Or

Die Kgetleng Rivier Munisipalteit, bedien Koster, Derby en Swartruggens in Noordwes. In Swartruggens sukkel inwoners egter deurlopend met dienslewering. Die Elandsrivier wat in die Lindleyspoortdam invloei, se water was op 'n stadium so vuil dat dit nie vir menslike gerbuik geskik was nie. Die Waterpompe wat die water na die dorp versprei, is ook konstant stukkend. 'n Plaaslike inwoner Wilhelm Roche hou al vir jare lank, man-alleen dié pomp in stand. Hy het besluit om as onafhanklike kanidaat te staan in die verkiesing om dienslewering te verbeter.
By RSG5
11 ratings

7,913 Listeners

2,113 Listeners

20 Listeners

12 Listeners

4 Listeners

16 Listeners

10 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

1 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners