Die digter en oud-UDF-aktivis, Kiewiedor Fillis, sê Eugene de Kock behoort parool te kry. Fillis het gereageer op die aankondiging van die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste dat hy môre sy besluit oor parool vir onder meer De Kock bekend sal maak. Volgens Fillis was hy self 'n politieke gevangene wat drie keer in die tagtigerjare aangehou is.