Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Daan: Kan ek u help mevrou?
Liezel: Ag dit sal welkom wees, ek wil graag weet of jul knoffel in die dis het? Kan jy dalk die kok vra?
Daan: Ek is nie seker nie maar ek kan vir u uitvind.
Liezel: Dankie, kan jy die kok vra of hul dalk die kaas ook apart van die dis kan sit.
Daan: Mevrou, daar is ongelukkig knoffel in die dis, maar as u wil wag kan ons dit van die begin af maak.
Liezel: Ek sal baie bly wees, ek gee nie om, om te wag nie. Daar is 'n ander opsie van groente op die spyskaart maar ek wil die dis eet.
Daan: Goed, ek sal u drankie kry solank.
----Formal English----
Daan: Can I help you, ma'am?
Liezel: Oh, that would be welcome. I would like to know if this dish has garlic in it? Could you ask the chef?
Daan: I am not sure, but I will go and find out for you.
Liezel: Thank you, could you ask the chef if they can put the cheese on the side?
Daan: Ma'am, unfortunately there is garlic in the dish, but if you can wait, we can make it from scratch.
Liezel: I would be very happy, I don't mind waiting. There is another vegetable option on the menu, but I want to eat this dish.
Daan: Great, I will get your drink in the meantime.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!