Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Daan: Vir hoe lank het u al so baie pyn mevrou.
Liezel: Noem my asseblief Liezel. Seker al vir 'n week, net na die groot vulsel uitgeval het.
Daan: Goed, noem my Daan. Hoe het dit gebeur?
Liezel: Ons het by vriende gekuier en hul het vir ons sappige biefstuk gegee. Met my derde happie toe breek my vulsel.
Daan: Het dit gebloei?
Liezel: Ek kan nie onthou nie, ek dink nie so nie.
Daan: Goed, ek sal dalk net vir jou 'n spesiale tandepasta voorskryf wat jou sensitiwiteit sal verminder.
Liezel: Dankie Dokter, ag... Daan.
----Formal English----
Daan: How long have you had a lot of pain, ma'am?
Liezel: Please call me Liezel. Maybe just for a week, just after the big filling fell out.
Daan: Ok, call me Daan. How did it happen?
Liezel: We were eating at a friend’s and they gave us juicy steak. With my third bite, my filling broke.
Daan: Did it bleed?
Liezel: I can't remember, I don't think so.
Daan: OK, I will prescribe you a special toothpaste that will decrease your sensitivity...
Liezel: Thank you Doctor...oh...Daan.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!