Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
GELUKKIG
Soms voel ek gelukkig.
Almal voel partykeer gelukkig.
Ek voel gelukkig wanneer ek in die parkie speel.
Om in die parkie te speel is pret!
Ek voel gelukkig as ek kuns maak.
Om kuns te maak is pret!
Ek voel gelukkig wanneer ek 'n hasie vertroetel.
Om hasies te vertroetel is pret!
Ek voel gelukkig wanner ek 'n doel aanteken.
Doele aanteken is pret!
Ek voel gelukkig wanneer ek 'n boek lees.
Om boek te lees is pret!
Ek voel gelukkig wanneer ek saam vriende is.
Om saam met vriende te wees is pret!
Ek voel gelukkig wanneer ek musiek speel.
Om musiek te speel is pret!
Ek voel gelukkig as ek naby water is.
Om naby water te wees is pret!
Ek voel gelukkig as ek dans.
Dans is pret!
Partykeer voel ek gelukkig vir geen rede nie!
Om gelukkig te voel is pret!
----Formal English----
HAPPY
Sometimes I feel happy.
Everyone feels happy sometimes.
I feel happy when I play in a park.
Playing in parks is fun!
I feel happy when I make art.
Making art is fun!
I feel happy when I pet a bunny.
Petting bunnies is fun!
I feel happy when I score a goal.
Scoring goals is fun!
I feel happy when I read a book.
Reading books is fun!
I feel happy when I am with friends.
Being with friends is fun!
I feel happy when I play music.
Playing music is fun!
I feel happy when I am near water.
Being near water is fun!
I feel happy when I dance.
Dancing is fun!
Sometimes I feel happy for no reason at all.
Feeling happy is fun!
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!