Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
DINOSOURUSSE
DINOSOURUS FOSSIELE
Lank voor die tyd van mens het dinosourusse oor die wêreld geheers.
Party van die wonderlikke diere was massief.
Mense weet al van dinosourusse van die 1800's.
Vanaf daardie tyd, wil mense meer leer.
Ons weet van dinosourusse want ons het fossiele gevind.
Party fossiele het bene, tande, and ander liggaams dele van in klip verander is.
Ander fossiele het voetspore, nesse, en eiers.
Fossiele help ons om oor die liggame en lewe van dinosourusse te leer.
WATTER TIPE DIER?
Dinosourusse is familie van 'n groot familie groep wat reptiele genoem word.
Meeste reptiele vandag het droë, skubagtige vel.
Gedurende die tyd van die dinosourusse het nie al die reptiele skubbe gehad nie. Party het vere gehad.
Dinosourusse het op 'n ander manier geloop as ander reptiele van vandag.
Kom ons vergelyk 'n akkedis en 'n dinosourus.
Die akkedis se bene steek uit aan die kante.
Die dinosourus se bene is onder sy lyf.
WAAR DIE DINOSOURUS GEBLY HET
Dinosourusse het op elke kontinent gebly.
Party van die dinosourusse het op verskillende plekke gebly.
Ander tipes het net in sekere plekke gebly.
Wanneer dinosourusse lewendig was, was al die kontinente naby aan mekaar.
Dit was makliker om van een kontinent na die ander te gaan.
Wetenskaplikkes. wat dinosourusse bestudeer word paleontoloë genoem.
Hulle het al honderde tipes dinosourusse gevind.
Party dinosourusse is net geken deur 'n paar bene.
Vir ander, is meeste van die bene gevind.
Paleontoloë sit dinosourusse in twee groepe, gebaseer op hulle heupe.
Akkedis-heup dinosourusse het heup bene van moderne akkedisse.
Voël-heup dinosourusse het heup bene soos voëls.
Kom ons leer van dinosourusse in elke groep.
AKKEDIS-HEUP DINOSOURUS
Die mees bekendste dinosourus is die Tyrannosourus rex, of T.rex.
Die groot vleis eter het groot sterk agter bene en 'n lang, sterk stert. Sy voorbene was baie klein.
Niemand weet wat die T.rex dit voor gebruik het nie.
T.rex het 'n sterk, swaar skedel. Sy byt was die sterkste van enige land dier ooit.
Sy mond was gevul met groot tande.
Die voor tande was gebruik om te gryp en te trek.
Die sytande het vleis geskeur, en die agtertande het die vleis opgesny.
T.rex het meestal plant-etende dinosourusse geëet.
Dit het van sy kos gejag. Dit het ook diere geëet wat alklaar dood was.
Meer as vyftig T.rex skelette was al gevind.
Die grootste een op vertoning is in Chicago.
Velociraptor was 'n ander vleis eter.
Die dinosourus was baie kleiner as T.rex.
Dit was 'n anders in 'n ander manier ook.
Dit het vere gehad.
Maar sy arms was te kort om te vlieg.
Dit het 'n lang stert en 'n groot klou op elke agterpoot gehad.
Brachiosourus het 'n baie lang nek. Sy voor bene was langer as sy agter bene.
(Branchiosourus beteken "arm akkedis.")
Die dinosourus was 'n blaar eter.
... 'n Volwasse Brachiosourus eet meer as agt honderd pond blare elke dag.
VOËL-HEUP DINOSOURUSSE
Triceratops was 'n plant eter met 'n massiewe kop.
Dit het drie horings en 'n benerige "kraag", of fril.
Die horing het langer gegroei soos die dinosourus ouer geword het.
Triceratops het sy horings gebruik om ander dinosourusse te veg, insluitende T. rex.
Ankylosourus het 'n pantser op die bo-punt van sy liggaan.
Die pantser was gemaak van benerige plate en knoppe wat op sy vel groei.
Ankylosourus het ook horings op sy kop gehad en 'n stert soos 'n klub.
Die plant eter was omtrent so lank soos 'n skool bus.
Stegosourus was 'n ander gepantserde plant eter.
Dit het 'n klein kop gehad en wye plate wat regop gestaan het op sy rug.
Die punt van sy sterk het s [...]