Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
GROOT KATTE
KATTE
Het jy 'n kat?
As wel, weet jy dat hulle pragtige diere is met 'n gladde pels.
Hulle het sterk ligame wat vinnig en maklik kan beweeg.
Alle katte is vleis eters.
Hulle is ervare jagters met skerp tande en kloue.
Daar is amper veertig tipes wilde katte.
Hulle kom in baie verskillende grootes, kleure, en patrone.
Katte lewe in meeste plekke om die wêreld.
Hulle kom van elke kontinent behalwe Australië en Antartika.
GROOT KATTE, KLEIN KATTE
Hoe goed kan jy groot katte en klein katte van mekaar uitken?
Klein katte het 'n harde been wat hulle tong en die dak van hulle mond verbind.
In groot katte, kan 'n deel van daardie been buig.
As gevolg kan groot katte brul maar hulle kan nie spin soos huis katte nie.
Drie katte in hierdie boek - cheetah, berg leeu, en sneeu luiperds - kan spin, maar hulle kan nie brul nie.
Sneeuluiperds kan spin en brul.
Wetenskaplikes groupeer hierdie vier katte in elk geval met groot katte.
Kom ons leer wat maak elke groot kat spesiaal.
TIERE
Tiere is die grootste en kragtigste katte.
Hulle is ook een van die Aarde se pragtigste diere.
Hulle dik swart strepe en rooi-oranje pels skei hulle van alle ander diere.
Baie verskillende tipes diere het in baie dele van Asië gebly.
Wilde tiere bly nounet in sekere klein areas.
Tiere is bedreig - in gevaar om heeltemal te verdwyn.
Omtrent net drie duisend wilde tiere is oor.
LEEUS
Leeus is die enigste sosiale diere.
Hulle lewe in 'n groep wat 'n trop genoem word.
Leeus is die enigste katte wat diere groter as hulself kan doodmaak.
Hulle kan dit net doen omdat hulle in 'n groep jag.
Wyfies doen meeste van die jag.
Leeus het eens dwarsdeur Europa, Asië, en Afrika gebly.
Nou lewe hulle net in dele van Afrika en een woud in Indië.
Hulle bly in graslande - plat, groen areas met min bome.
JAGUAR
Jaguars lewe in die woude.
Hulle is die enigste 'groot katte' wat in Amerika bly.
Hulle bly in Mexiko en in Sentraal Amerika.
Hulle het ook in die suid-weste van die Vereenigde State gebly.
.... 'n Jaguar se kolle word rosettes genoem.
Rosettes lyk soos klein blomme.
Die patroon op hulle pels help hulle wegkruip terwyl hulle jag.
Luiperde en sneeu luiperde het ook rosettes.
SWART LUIPERD
Party jaguars is net swart.
Hulle word swart luiperds genoem.
Ander swart luiperds bly in Asië en Afrika.
Hulle is swart luiperde.
Beide tipes swart luiperds het kolle, maar dit is moeilik om te sien.
LUIPERDS
Luiperde bly in Afrika en die suide van Asië.
Hulle bly in woude, graslande, en rotsagtige oop areas.
Luiperde lyk soos 'n jaguar, maar hulle is kleiner en ligter op hulle voete.
Luiperde is nie so dapper soos jagluiperde nie.
Luiperde neig om weg te hardloop van groter diere soos leeus.
Jaguars hardloop nie weg van groot slange of ander diere nie.
Hul mag dalk aanval.
CHEETHAS
Met hulle lang slanke lywe is cheetahs gebou vir spoed.
Hulle is die vinnigste land diere in die wêreld.
Cheethas kan oor die 60 myl per uur hardloop oor kort periodes van tyd.
Cheetahs lyk anders van ander katte want hulle het soliede donker kolle eerder as rosettes.
Hulle het ook 'traan merke' op hulle gesigte.
Cheetahs het ook eens regdeur die meeste van Afrika en die suid weste van Asië gebly.
Nou bly hulle meestal in die ooste en suide van Afrika.
BERG LEEUS
Berg leeus bly in die berge, woude, graslande, moerasse, en tot in woestyne.
Hulle bly enige plek wat genoeg kos het en genoeg plekke om weg te kruip terwyl hulle jag.
Berg leeus is meestal aktief van sonsak tot sonopkom.
Berg leeus het regdeur die Amerikas gebly behalwe die Noorde [...]