Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
TORNADOES
TORNADO!
.... 'n Huis is vernietig in sekondes.
.... 'n Kar is in die lug gegooi.
... 'n Trein is ondersebo omgekeer.
.... 'n Boom is uit die grond geruk deur sy wortels.
Die goed is as gevolg van tornadoes - die natuur se mees geweldadigste weer.
WAT IS 'N TORNADO?
... 'n Tornado is 'n baie sterk kolom van lug wat tol.
Dit strek van 'n donderstorm na die grond.
Party tornadoes spin vinniger as ander.
Die vinnigste winde tol tot en met 300 myl per uur.
Op die grond is die tornadoes minder as 'n kwart myl breed.
Maar party kan wyer as 'n myl wees.
Party tornadoes is op die grond so tussen tien en dertig minute.
Die sterkste tornadoes kan op die grond wees vir meer as 'n uur.
HOE TORNADOES VORM
Meeste tornadoes vorm van baie groot donderstorms wat superselle genoem word.
Die storms vorm wanneer warm, vogtige lug vasgevang word onder koel, droë lug.
As die warm lug opstyg, word dit kouer, dit vorm wolke en donderstorms.
Partykeer begin die lug baie vinnig tol in 'n tregter of pyp form.
As die getol van die wind die grond raak, word dit 'n tornado.
Wetenskaplikes is nie seker hoekom party superselle tornadoes vorm en ander nie.
WAAR TORNADOES VORM
Tornadoes kan amper enige plek vorm.
Die Vereenigde State het meer tornadoes as enige ander land.
Elke jaar het die Vereenigde State omtrent een duisend tornadoes.
Kanada is tweede met omtrent een honderd tornadoes elke jaar.
Meeste tornadoes vorm in die area wat Tornado Stegie genoem word.
Die area is plat in die middel van die Vereenigde State.
Warm, vogtige luk van die Golf van Mexiko vind koel droë lug van Kanada.
Tornado Stegie kry ook warm, droë lug van die Suidweste.
WANNEER TORNADOES VORM
Tornadoes kan enige tyd van die jaar vorm.
Meeste tornadoes vorm tussen vroë lente en die middel van somer.
Mei en Junie het die meeste tornadoes.
Meer as sewe honderd tornadoes het gevorm in April 2011.
Dit was die meeste tornadoes in 'n enkele maand vandat die rekords gehou is.
Op April 27, 2011, het 207 tornadoes gevorm in 'n 24 uur periode.
Dit is die meeste tornadoes in 'n enkele dag.
MEETING VAN TORNADOES
Weer wetenskaplikes het nie 'n presiese manier om tornadoes se wind te meet nie.
In stede gebruik hulle die Enhanced Fujita Scale om die skade te meet.
Wind spoed word geskat.
TORNADOES WAT DIE REKORD BREEK
Die doodlikste in die wêreld.
In 1989, het 'n groot tornado die Asiëse land van Bangladesh getref.
Dit het ten minste 1300 mense dood gemaak en 12,000 beseer.
Omtrent 80,000 mense was haweloos.
Die Doodelikste in die Vereenigde State.
In 1925 Tri-Staat Tornadoe het 219 myl gereis en was op die grond vir vier ure.
Dit het in Missouri begin, suide van Illinois gekruis, en Indiana binne gekom.
Dit hou die V.S.A se rekord vir die meeste dode veroorsaak (695) wat deur 'n enkele tornado veroorsaak is.
Dit hou die rekord vir die langste rekord pad.
Die Mees Gevaarlikste
... 'n Groot tornado the Joplin, Missouri, in 2011 getref.
Oor een honderd mense is dood, en oor 'n duisend was beseer.
Omtrent agt duised geboue is vernietig.
Die koste om dit reg te maak was amper drie biljoen dollars.
OM TORNADOES TE STUDEER
Meeste mense wil ver weg bly van tornadoes.
Maar storm jagers kom naby aan tornadoes om hulle te studeer.
Storm jagers gebruik instrumente om inligting oor tornadoes te kry.
Hulle hoop om te leer hoe mense en huise veiliger kan wees, wanneer 'n tornado plaasvind.
WEER BERIGTE
Tornadoes vorm vinning, en meeste van hulle kan in 'n uur gebeur.
As gevolg daarvan, kan weer wetenskaplikes nie altyd mense lank voor die tyd waarsku nie [...]