Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
DIERE KAPSEL
ALLE TIPES HARE
Party mense het snaakse kapsels.
Hulle hare kan 'n snaakse vorm of kleur wees.
Dit mag kort of lank, glad of wild wees.
Baie diere het ook snaakse kapsels.
Party van die kapsels sal jou verras of kan jou maak lag.
HONDE
Val jou kuif ooit in jou oë?
Ou Engelse skaaphonde het dieselfde probleem.
Die ras van hond is bekend vir sy lang, ruig pels.
Die pels moet 'n paar keer 'n week geborsel word.
Komondors is 'n ander ras van skaaphond.
Hulle het 'n koordjas - een wat lyk soos koorde or tou.
Die koorde kan amper 'n voet groei.
Komondors het meer hare as enige ander ras hond.
Na 'n bad kan hul koordjas 'n hele dag vat om droog te word.
Afghan honde dra hulle hare in 'n meer reguit styl.
Soos skaaphonde, het hulle jas baie aandag nodig.
Hierdie lang honde moet twee keer 'n week gebad en geknip word om goed te lyk.
KATTE
Persiese katte is bekend vir hulle lang hare.
Niemand weet hoe die eerste huiskat se hare so lank geword het nie.
Huis katte kom van Afrika wilde katte, wat kort hare het.
Die eerste huise katte is bekend van amper tien duisend jaar terug.
Die eerste Persiese kat is bekend vanaf 1871.
Himalayans is 'n kruis tussen Persiese en Siamese katte.
Hulle het 'n Persiese lang hare en Siamese merke.
Die ligte liggaam kleur en donker bene, gesig, ore, en lang sterte wat kleur punt genoem word.
HASE EN MARMOTTE
Kan jy raai hoe die leeukop haas sy naam gekry het?
Soos manlike leeus, het hulle lang hare, wat maanhare genoem word, om hulle kop.
Telers kruis twee tipes hase, hulle hoop om 'n klein, lang haar haas the kry.
Verrassing! Die babas het lang hare, maar net in sekere plekke.
Baie rasse van marmotte het lang jasse.
Texels het sagte krulle oor hulle hele liggaam.
Party coronets het 'n verdeling in hulle hare.
Ander het lang hare wat groei soos 'n blom patroon op hulle kop.
GEHOEFDE DIERE
Hoogland beeste word groot gemaak in Skotland.
Hulle het lang, golwende hare wat hulle warm hou gedurende die koue winters.
Omdat hulle 'n swaar jas het hanteer hulle nie die warm weer goed nie.
Muskus osse is ook deel van die beeste familie.
Hulle het 'n dik jas en bly warm deur die lang winters in Groenland en die noorde van Kanada.
Die swaar jas maak hulle groter lyk as wat hulle is.
Rackas is 'n tipe skaap van die land Hongarye.
Hulle het lang, growwe wol wat witterig of swart kan wees.
Albei manlikke en vroulikke beeste het lang spirale horings.
Manlikke horing kan meer as 2 voet lank wees.
Gebaarde varke lewe in woude in die Suid Ooste Asië.
Hulle word vernoem na die lang hare op hulle snoet.
Party van die varke het 'n baard of lang wang hare.
Ander het lang, ruig snorre ook.
Die res van die liggaam se hare is baie korter.
APE EN LEMURS
Swart-en-wit colobus ape het 'n blink swart pels wat hulle hele liggaam oortrek.
.... 'n Lang, U-vormige wit skouermantel hardloop langs hul sye na hul lae rug.
Hulle het ook 'n wit baard en lang wit hare op hulle sterte.
Goue leeu tamarins is klein apies wat net in een woud bly in Brazil.
Hulle sy pels is helder rooi-oranje, soos vuur.
Die ape het haarlose gesigte wat omring is met dik maanhare.
Keiser tamarins, wat nefies is, het lang wit snorre.
Geladas is groot ape wat naby nefies is van bobbejane.
Hulle liggame is bedek met growwe hare.
Volwasse manlikke ape het 'n lang skouermantel van hare op hulle rug.
Hulle het ook 'n helder vel kol op hulle bors.
Rooibruin Douc Langurs is een van die mees kleurvolste ape.
Hulle is grys met wit 'handskoene" op hulle voorarms en rooi "kouse" op hulle knieë.
Swart hande en voe [...]