Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
Fees Dae om die Wêreld
FEESVIERING!
Oor die hele wêreld vier mense die fees dae.
Elke fees dag het 'n spesiale betekenis en 'n spesiale manier om dit te vier.
Vriende en familie kom saam op fees dae.
Kos, speletjies, geskenke, gebed, sang, en stories vertel is alles deel van die feesvieringe.
CHINESE NUWE JAAR
Die Chinese Nuwe Jaar vier die lente tyd.
Baie van hierdie feeste se tradisies is bedoel om geluk te bring in die nuwe jaar.
Mense sit geluk gesegdes in hulle huise.
Hulle maak seker hulle huise is baie skoon.
Rooi en oranje is die kleure vir die Chinese Nuwe Jaar.
Mense dra die kleure om die ongeluk weg te hou.
Jong mense kry geld in rooi papier toegedraai.
Spesiale kos soos lemoene word ook gedink om geluk te bring.
HOLI
Holi is 'n Hindu feesdag.
Dit vier die einde van winter en die begin van lente.
Holi is 'n tyd om te lag en speel.
Mense bou vreugdevure gedurende die fees.
Die as van die vreugdevure word gedink om geluk te bring.
Kleur is 'n groot deel van die Holi feesviering.
Mense versier hulle huise met helder kleure.
Almal dra helder kleure.
Vriende gooi kleur poeier en kleur water op mekaar.
RAMADAN EN EID AL-FITR
Ramadan is 'n spesiale maand vir Moslems.
Hulle eer hulle geloof met gedagtes en gebede.
Mense eet of drink nie terwyl die son tydens Ramadan op is nie.
Na die son sak eet vriende en familie kos saam.
Die fees van Eid al-Fitr gebeur aan die einde van Ramadan.
Die fees kan vir een, twee, of drie dae lank wees.
Mense kom in groot groepe saam vir 'n spesiale gebed.
Families het 'n fees en gee geskenke.
Hulle gee ok geld vir die mense in nood.
DAG VAN DIE DOOIES
Op die Dag van die Dooies onthou mese die geliefdes wat dood is.
Die herfs fees kom van Meksiko af en hou aan vir drie dae.
Mense maak die grafte van die geliefdes skoon.
Party families het pieknieks by die graf.
Gedurende die Dag van die Dooies los die mense geskenke vir die geliefdes wat dood is.
Families kom saam om gelukkige stories te vertel oor daardie mense.
Hulle vier ook met kleurvolle parades.
DANKSEGGING
Danksegging is die oes fees.
Dit begin met die eerste mense wat van Engeland na Noord Amerika gekom het.
Families gee dank vir die goeie goed in hulle lewe.
Families kom soms van ver.
Mense deel 'n spesiale ete en geniet mekaar se geselskap.
Kalkoen, vulsel, bosbessies, en pampoen tert is Danksegging kosse.
Na die maaltyd sê die mense gewoonlik waarvoor hulle dankbaar is.
HANUKKAH
Hanukkah is 'n agt-dag fees deur die Jode gevier.
Die fees vier 'n tyd lank terug wanneer olie in 'n lamp vir agt dae gebrand het.
Mense steek een kers vir elke aand van Hanukkah.
Die Hanukkah fees sluit ook liedjies en speletjies in.
Kinders speel 'n speletjie met 'n top wat 'n dreidel genoem word.
Hulle ontvang 'n klein geskenk vir elke aand van die fees.
Mense versier hulle huise met die Hanukkah kleure van blou en wit.
KERSFEES
Mense in die Christen geloof vier Kersfees elke jaar op Desember 25.
Die fees vir die geboorte van die Christen seun van God.
Mense versier denne bome met liggies en ornamente.
Hulle versier ook hulle huise en hulle tuine.
Rooi en groen is traditionele Kersfees kleure.
Presente word onder die denne boom gesit.
Mense maak dikwels die presente oop op kers-oggend.
.... 'n Spesiale Kersfees aandete word gehou later in die dag.
Musiek is ook 'n belangrikke deel van die fees.
Groepe mense loop deur die buurt en sing Kersfees liedtjies wat kersliedere genoem word.
KWANZAA
Kwanzaa vier die tradiesies van die Amerikaners wie se familie van Afrika gekom het lank terug.
Die oes fee [...]