Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
HOE OM 'N KAART TE MAAK
ALLE TIPE KAARTE
Hoe kry mense hul weg in 'n nuwe stad?
Hoe ry mense van een deel van 'n land na 'n ander kant?
Hulle gebruik 'n padkaart?
'n Kaart is 'n tekening van 'n plek.
Meeste kaarte wys plekke asof jy afkyk uit 'n vliegtuig.
'n Kaart van 'n stad of dorp het strate en geboue.
'n Kaart van 'n land het state, stede, mere, en riviere.
'n Kaart van die wêreld wys oseane en land.
Dit wys lande in verskillende kleure.
Party kaarte wys die weer in verskillende plekker.
Die kaart wys waar die son skyn.
Dit wys ook waar reën of sneeu val.
DELE VAN 'N KAART
Om 'n kaart te gebruik, leer eers die vier rigtings.
Noord is die rigting van die Noord Pool.
Suid is die rigting van die Suid Pool.
Oos is waar die son opkom, en Wes is waar die son sak.
Kaarte kan 'n pyl hê en 'n letter N om te wys watter rigting is noord.
Hulle kan in plaas van 'n windroos met al vier rigtings hê.
Kaarte kan ook klein tekeninge hê wat simbole genoem word.
'n Klein fiets merk dalk 'n fiets pad.
Stede en parke gebruik simbole om mense te help badkamers vind.
'n Skaal op 'n kaart wys hoe ver goed regtig van mekaar is.
OM KAARTE TE LEES
Kyk na die kaart op die bladsy.
Maak asof jy in die blou huis bly.
Loop jou vingers van jou huis na die biblioteek.
Loop nou jou vingers van die biblioteek na die poskantoor.
Maak asof jy in die oranje huis bly.
Loop jou vingers na die blou huis.
Gebruik woorde om iemand te vertel hoe jy daar gekom het.
OM 'N KAARTE TE MAAK
Maak 'n kaart van jou kamer.
Begin met grafiek papier, of gebruik 'n liniaal om jou eie te maak.
Meet die kamer met jou voetstaaf.
Elke voetstaaf is gelyk aan een vierkant op die grafiekpapier.
Tel jou voetstappe in elke rigting.
Tel dan dieselfde hoeveelheid vierkante op die papier.
Teken die vorm van die kamer.
Tel nou die voetstappe van verskillende goed in die kamer.
Teken daardie goed op jou kaart.
Voeg meer goed by jou kaart.
Tel jou voetstappe na die deure en vensters ook.
Kleur dan jou kaart in om soos jou kamer te lyk.
Jy het nounet 'n kaart gemaak!
----Formal English----
HOW TO MAKE A MAP
ALL KINDS OF MAPS
How do people find their way around a new city?
How do people drive from one side of a country to the other?
They use a map!
A map is a drawing of a place.
Most maps show places as if you are looking down from an airplane.
A map of a city or town has streets and buildings.
A map of a country has states, cities, lakes, and rivers.
A map of the world shows oceans and land.
It may show countries in different colors.
Some maps show weather in different places.
This map shows where the sun is shining.
It also shows where rain or snow is falling
PARTS OF A MAP
"To use a map, first learn the four directions."
North is the direction of the North Pole.
South is the direction of the South Pole.
East is where the sun rises, and West is where the sun sets.
Maps may have an arrow and the letter N to show which way is north.
They may instead have a compass rose with all four directions.
Maps may also have little drawings called symbols.
A little bike may mark a bike path.
Cities and parks use a symbol to help people find bathrooms.
A scale on a map shows how far apart things really are.
READING MAPS
Look at the map on this page.
Pretend you live in the blue house.
Walk your fingers from your house to the library.
Now walk your fingers from the library to the post office.
Pretend you live in the orange house on this map.
Walk your fingers to the blue house.
Use words to tell someone how you got there.
MAKING MAPS
Make a map of your bedroom.
Start with some graph paper, or u [...]