Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
KWAAD
Ek voel soms kwaad.
Almal voel partykeer kwaad.
Ek wil gil wanneer ek kwaad voel.
Ek wil nie enige iemand seermaak nie.
Ek gil op 'n muur.
Ek wil slaan as ek kwaad voel.
Ek wil nie enige iemand seermaak nie.
Ek slaan 'n kussing.
Ek wil skop as ek kwaad voel.
Ek wil nie enige iemand seermaak nie.
Ek skop 'n hoop blare.
Ek wil lelik wees wanneer ek kwaad voel.
Ek wil nie enige iemand seermaak nie.
Ek maak lelike gesigte.
Dan begin ek lag.
Ek voel nie meer kwaad nie.
----Formal English----
ANGRY
Sometimes I feel angry.
Everyone feels angry sometimes.
I want to yell when I feel angry.
I don't want to hurt anyone.
I yell at a wall.
I want to hit when I feel angry.
I don't want to hurt anyone.
I hit a pillow.
I want to kick when I feel angry.
I don't want to hurt anyone.
I kick a pile of leaves.
I want to be mean when I feel angry.
I don't want to hurt anyone.
I make mean faces.
Then I start to laugh.
I don’t feel angry anymore.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!