Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
OM KOEKIES TE MAAK
Wil jy lekker koekies maak?
Kry 'n volwassene om die oond aan te sit.
Neem die botter uit die yskas.
Sit 'n bietjie koekmeel in 'n bak.
Voeg 'n bietjie koeksoda in die bak.
Meng alles saam.
Sit 'n bietjie suiker in 'n ander bak.
Voeg 'n bietjie sagte botter in die bak.
Meng die suiker en die botter saam.
Voeg twee eiers en 'n bietjie vanielje by.
Meng alles saam.
Voeg dan alles saam van die eerste bak.
Voeg sjokolade blokkies by.
Meng alles saam.
Maak balletjies deeg met 'n klein lepel.
Sit die balletjies deeg op 'n koekieblad.
Kry 'n volwassene om die koekies in die oond te sit.
Bak die koekies tot dit goud is.
Kry 'n volwassene om die koekies uit die oond te haal. Laat die koekies afkoel.
Eet dan die koekies!
Lekker!
----Formal English----
MAKING COOKIES
Do you want to make some yummy cookies?
Have an adult turn on the oven.
Take some butter out of the fridge.
Put some flour in a bowl.
Add some baking soda to the bowl.
Mix everything together.
Put some sugar in a different bowl.
Add some soft butter to the bowl.
Mix the sugar and butter together.
Add two eggs and some vanilla.
Mix everything together.
Then add everything from the first bowl.
Add some chocolate chips.
Mix everything together.
Make balls of dough with a small spoon.
Put the balls of dough on a cookie sheet.
Have an adult put the cookies in the oven.
Bake the cookies until they are golden.
Have an adult take the cookies out of the oven. Let the cookies cool.
Then eat some cookies!
Yummy!
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!