Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 23, 2016Middag op RSG 1Waarvoor is jy vreesbevange? Daar is mense wat bang is vir waaiers, en selfs vir die Pous! Ettienne Ludick kyk na 'n paar van die vreemdste fobies....more4minPlay
November 22, 2016Middag op RSG 1Kleur lyk nie vir almal dieselfde nie, en nie alle mense kan kleur sien of tussen kleure onderskei nie. Wat kan gedoen word indien jy kleurblind is? Sue Pyler het met dr. Neels Hattingh, oogkundige van Malmesbury, gesels oor oplossings vir kleurblindheid....more5minPlay
November 21, 2016Middag op RSG 1Lande is wêreldwyd besig om te gesels oor 'n nuwe digitale radio-uitsaaiplatform, en hoe FM Radio by daardie planne inpas. Moet FM-senders eenvoudig net afgeskakel word, of is dit 'n langtermynprojek? Daar word reeds toetsuitsendings op DAB-Radio gedoen in Johannesburg en Pretoria, en die uitsaaiplatform DAB Plus. DAB staan vir “Digital Audio Broadcasting”....more5minPlay
November 18, 2016Middag op RSG 1Is dit vir jou moeilik om met die tenoorgesteldegeslag te praat? Dit hoef nie so te wees nie! Daar is 'n oplossing vir die probleem. Martin Headger praat met Nico Smit van die Attraction Academy om meer hieroor uit te vind....more4minPlay
November 17, 2016Middag op RSG 1Ettienne Ludick kyk terug na die gebruik van die "moon buggy" tydens die Apollo-sendings....more3minPlay
November 16, 2016Middag op RSG 1Watter faset van 'n werksomgewing kan as maatskappykultuur gesien word? Martin Headger het by besigheidsafrigter Harry Welby-Cooke van Action Coach gaan uitvind....more5minPlay
November 16, 2016Middag op RSG 1Antoniem wonder wat om vir sy seun te sê. Hy vra hoekom die Heilige Gees dan die NG Kerk se sinode so heen en weer lei......more4minPlay
November 09, 2016Middag op RSG 1Antoniem gesels oor bemarking waarin titels soos ghoeroe, beste en gunsteling toegeëien word sonder daadwerklike bewyse....more3minPlay
November 09, 2016Middag op RSG 1Om 'n goeie koppie koffie te maak is nie so eenvoudig as wat jy dink nie. Om die perfekte koppie koffie te maak is 'n kuns. Martin Headger hoor by Nadia Barnard, 'n barista van Johannesburg, wat die geheim van koffiemaak is....more4minPlay
November 08, 2016Middag op RSG 1Die eerste hartoorplanting het die wêreld vir altyd verander... Die man agter die lem, dr. Chris Barnard, sou vandag sy 94ste verjaardag gevier het. Hoewel hy nie meer met ons is nie, is sy nalatenskap iets wat altyd met ons sal wees....more6minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.