Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 07, 2016Middag op RSG 1Antoniem onthou kerssangdienste uit sy/haar jeug waar die gemeente sulke trekkerige sangers was dat 'n oom of tannie graag vooruit gesing het, en wonder wat winkels laat dink mense sal meer goeters koop hoe meer kersliedjies hulle speel....more4minPlay
December 07, 2016Middag op RSG 1Die meerderheid mense wat toegang tot die internet het, maak elke dag van soekenjins gebruik om inligting op te spoor. Maar hoe werk soekenjins? Ettienne Ludick het gaan uitvind....more3minPlay
December 06, 2016Middag op RSG 1Maak jy voorsiening vir die uitgawes wat met die vakansie en kersseisoen gepaard gaan deur die verloop van die jaar, daarvoor te spaar? Of maak jy skuld en sit dan in Januarie met jou hande in jou hare oor al die geld wat jy uitgegee het, maar nie eintlik gehad het nie? Sue Pyler praat met skuldberader Wikus Olivier oor hierdie verskynsel en wat ons kan doen om op verantwoordelike manier die dei vakansieuitgawes te kan dek....more5minPlay
December 05, 2016Middag op RSG 1Dit is somer, en baie mense gaan meer tyd in die buitelug deurbring. Dit beteken meer tyd in die son wat groot skade aan jou vel kan veroorsaak. Sonskerm is die antwoord, maar het jy geweet dat wanneer jy dit aanwend, dit tot 30 minute neem voor dit aktiveer en jou vel beskerm? Christelle van Tonder gesels met velterapeut Elfriede Stocken hoe om sonskerm reg te gebruik....more4minPlay
December 01, 2016Middag op RSG 1Daar is baie feeste en konserte wat jy deur die loop van die jaar kan bywoon. Almal weet hoe woes dit kan raak, veral buitelugfeeste. So hoe gemaak om die ervaring te vergemaklik? Ettienne Ludick het wenke oor hoe om 'n fees of konsert te oorleef…...more4minPlay
November 30, 2016Middag op RSG 1Sue Pyler het op 'n onderneming op die Kaapse Vlakte afgekom wat vir jongmense vaardighede leer oor hoe om tegnologie te gebruik, 'n besigheid te begin en geld reg te bestuur. Dit word as 'n tipe internetkafee bedryf, en dien ook as 'n bymekaarkomplek. Rlabs het reeds 7,5 miljoen mense se lewens geraak. Dit het as 'n droom van Marlon Parker begin…...more5minPlay
November 30, 2016Middag op RSG 1"Rather an old man's darling, than a young man's slave." Antoniem wonder waar die uitdrukking vandaan kom. Dis juis knorrige ou mans wie se vrouens moet bontstaan as pappie ronde handjies ontwikkel. Hulle het mos grootgeword in 'n era toe 'n vrou "haar plek moes ken."...more4minPlay
November 28, 2016Middag op RSG 1Die BotCon-konvensie gaan nie oor robotte nie, maar die fokus op die sagteware wat in robottegnologie gebruik word. Martin Headger het met Gustav Praekelt, bestuurshoof van Praekelt.com gesels om meer oor BotCon 2016 uit te vind....more4minPlay
November 24, 2016Middag op RSG 1Yves Saint Laurent, Donatella Versace, Giorgio Armani, Christian Dior en selfs Louboutinskoene. Noem dit en sy het dit al gedra! Sue Pyler gesels met Marizanne Visser oor die modelwêreld....more5minPlay
November 23, 2016Middag op RSG 1Ian Wessels het onlangs deelgeneem aan die Pionierskool se tydren met blinde navigators. Die idee is dat die bekendes wat as bestuurders optree, die geleentheid ondersteun, maar dis hulle wat met nuwe inspirasie terugkeer…...more3minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.