Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

By RSGArts
Download on the App Store

Middagvervolgverhaal episodes

  • AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 5
    Rachel verneem by Alet dat haar pa by die woonstel was en haar sak met klere gevat het. Pieter vra of hy 'n skooltaak oor oom Blikkies se dae in die polisie kan doen. Alet neem vir Rachel saam na Moolman se nagklub waar sy as kelnerin werk, en Rachel besef hier gaan meer aan as wat Alet haar vertel het.
    13 min
  • AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 4
    Klets vra Blikkies om saam met haar poskantoor toe te stap. Toe hy weier, gaan bekla sy haar lot by Sannie oor haar hormone wat al weer op loop is. Blikkies vertel vir Frans van die skelm nagklubeienaar Moolman vir wie Alet werk, en hy waarsku Frans om vir Rachel by Alet weg te kry.
    15 min
  • AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 3
    Rachel is woedend wanneer haar broer Pieter onverwags by Alet se woonstel aankom, maar besluit om hom wel in te laat. Klets sleep vir Sannie saam na die Helpende Hand-kostent om te soek na die akteur wat haar kamtig gaan help met haar toneelspel vir die Sewende Laan-kompetisie.
    12 min
  • AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 2
    Ma Sannie vra vir Frans om te gaan kyk waar Rachel woon. Klets wil by Sannie weet wanneer hulle die huur gaan betaal, aangesien hulle nog net 'n deposito betaal het. Pieter vra oom Blikkies om saam met hom na die woonstelblok te gaan waar Rachel woon, maar die veiligheidswag wil hulle nie inlaat nie.
    14 min
  • AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 1
    Die Conradie-gesin neem noodgedwonge hulle intrek in Klets Vermeulen se karavaan in die agterplaas. Sus Rachel is geskok toe sy besef sy moet die karvaan met haar ouers deel. Pieter probeer sus Rachel oortuig om te bly, maar sy pak haar goed en besluit sy gaan tydelik by haar vriendin Alet woon.
    12 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 58
    Amanda en Delia is klaar met die laaste reëlings vir die groot fees die volgende dag. Hulle gaan huis toe. Delia eindig op by Lucian, waar sy graag met hom wil praat. Hy is nog koud teenoor haar. Amanda word by die hotel ingewag deur ‘n gewonde Robert, wat dokumente uit die hotel se kluis wil hê.
    15 min

About Middagvervolgverhaal

From the publisher's feed

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

More shows like Middagvervolgverhaal

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners