Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

By RSGArts
Download on the App Store

Middagvervolgverhaal episodes

  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 55
    Bart het die kliniese verslag van die Kaap af ontvang oor die lyk in die dam. Regardt en Robert praat oor die aand by die dam toe Lena verdwyn het. Bart wil met Shereen en David praat. Sal ons uiteindelik uitvind wie se lyk in die dam gevind is?
    14 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 53
    Delia moet by die streekskantoor gaan verduidelik wat met die geld gebeur het vir die kinders se etes. Sy vra Lucian om saam met haar te gaan. Bart help vir Amelia met haar vorige boyfriend-probleem, maar wil alles weet wat sy kan onthou van die drie vroue se verdwynings.
    12 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 52
    Terwyl die brandweer die veldbrand blus, kom hulle op Robert se uitgebrande kar in die myndam af. Almal is besig om reg te maak vir die groot fees. David en Regardt het ‘n groot uitval oor die rigting waarin David beweeg met Rooivallei se wyne.
    14 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 50
    Lisa vertel vir Amelia dat David eintlik die eienaar is van die familie se aandele in die kelder, en Regardt dink dis die rede hoekom David teruggekom het - om sy pond vleis te kom eis. David en Shereen probeer vir Robert opspoor, en sonder dat hulle dit besef, loop hulle in ‘n lokval in.
    14 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 48
    Delia vra vir Lisa om haar by te staan in die saak, wat die Onderwysdepartement teen haar gemaak het. Regard vertel vir Lucian van sy verhouding met die meisie wat op die bergplaas weggeraak het. Delia en Cindy het hulle finale ontmoeting.
    15 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 47
    Lisa en Shereen het ‘n gesprek oor die verlede, veral oor hoe Shereen van die plaas af weg is. Cindy maak ‘n besigheidsvoorstel aan David, wat hy nie sommer net kan ignoreer nie. Lisa vind die waarheid uit oor wie die meeste aandele in die Rooivallei-kelder besit.
    13 min

About Middagvervolgverhaal

From the publisher's feed

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

More shows like Middagvervolgverhaal

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners