Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

By RSGArts
Download on the App Store

Middagvervolgverhaal episodes

  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 45
    Amelia en Amanda kry die hotelkamer reg vir Delia en Cindy se gesprek. Anna konfronteer vir Cindy om haar kwaad en desperaat te maak. Almal hoop dat Delia vir Cindy kan kry om haarself te impliseer sonder dat sy iets agterkom, of is Cindy slimmer as wat hulle dink?
    14 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 43
    Amanda is terug in die vallei om haar oom se hotel oor te neem. Haar oom het ‘n interessante laaste versoek gehad. Anna praat met Shereen oor haar dogter wat jare gelede verdwyn het. Anna probeer vir Shereen oorreed dat almal in die vallei moet saamwerk teen Robert, anders sal hulle alles verloor.
    15 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 42
    Die dames van die Rooivallei probeer Wolfgang se droom van ‘n groot Wynfees laat voortleef. Cindy sukkel om vir Robert in die hande te kry. Sy begin twyfel in Robert se plan. Delia bieg teenoor Shereen dat dit nie te goed gaan met haar en Lucian nie, dat sy alleen voel en al wou opgee en terugtrek stad toe.
    15 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 41
    Regardt probeer Delia oorreed om te baklei teen die aanklagte wat teen haar ingebring is. Shereen word deur Cindy ingesleep by die onderhandelings met die Bergplaas-mense. Regardt konfronteer vir Cindy, waar hy dit duidelik maak dat hy sy oog op Robert en op haar hou.
    14 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 40
    Bart ondervra Regardt oor sy verhouding met die Bergplaas-mense. Amelia gaan help vir Delia uit by die skool se voedingsprogram, en kom agter dat daar fout is met die aankope. Cindy se plan is om Delia te laat skuldig lyk aan diefstal.
    15 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 39
    Robert en Cindy moet ontslae raak van verdoemende getuienis. David probeer by Anna uitvind hoekom sy ma die plaas verlaat het. Cindy se plan met Delia en die skool is besig om vrugte af te werp. Dit kan baie gevaarlik vir Delia wees.
    15 min
  • DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 36
    Bart begin sy ondersoek na die dood van Wolfgang. Dadelik het hy ‘n paar mense warm onder die kraag oor die vrae wat hy vra. Regardt en Amelia het ‘n groot bakleiery oor wat in die verlede gebeur het. Anna het die eerste groot leidraad in verband met Wolfgang se moord.
    14 min

About Middagvervolgverhaal

From the publisher's feed

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

More shows like Middagvervolgverhaal

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners