Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.
March 11, 2026Monitor 11 Maart 2026Die Spesiale Ondersoekeenheid maak aanbevelings vir strafregtelike vervolgings by Alexkor. MTN se Iran-kopseer vererger. Twee lede van die parlement se ad hoc-komitee bespreek die pad vorentoe. 'WP Jou lekke ding' is binnekort iets van die verlede......more50minPlay
March 10, 2026Monitor 10 Maart 2026Een van die vyf liggame is by die Ekapa-myn teruggebring oppervlak toe. Die olieprys skiet op tot meer as $100 per vat. Vrae oor die president se onkunde oor oudregter Khampepe se betrokkenheid by die WVK....more50minPlay
March 09, 2026Monitor 9 Maart 2026Die minister van gesondheid sê sanitêre doekies bly veilig om te gebruik. Die parlement verdedig die reuse salarisverhoging van sy sekretaris. OUTA sê beter toesig is nodig oor NSFAS se bestuur van studenteverblyf. 'n Nuwe opperleier vir Iran....more51minPlay
March 06, 2026Monitor 6 Maart 2026'n Teen-korrupsie forum gestig om korrupsie en misdaad in die watersektor te stuit. Nóg dosisse entstof teen bek-en-klouseer het in die land aangekom, maar bereik dit wel boere? Die voormalige minister, Naledi Pandor, se uitsprake oor Suid-Afrika se migrasiebeleid ontlok kritiek....more47minPlay
March 05, 2026Monitor 5 Maart 2026Die akteur en komediant, Soli Philander, sterf. Die gedragskomitee se skudigbevinding van drie senior politici in die Wes-Kaap vang die wetgewer onkant. Ons praat oor die toekoms van die progressiewe of linkse politiek in Suid-Afrika....more51minPlay
March 04, 2026Monitor 4 Maart 2026COPE-leier Mosiuoa Lekota sterf. Daar is nou meer gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat as in KwaZulu-Natal. Die DA begin met die volgende fase van hulle stryd teen die waterkrisis. 'n Student is vas nadat hy 'n LGBTQ+ Pride-vlag op NWU se kampus met die woorde, Heil Hitler, ontsier het....more50minPlay
March 03, 2026Monitor 3 Maart 2026Minstens ses mense sterf in nog 'n gebou-ineenstorting in Johannesburg, dié keer in die suidelike voorstad, Ormonde. Huldeblyke stroom in ná die dood van die bekende pianis en TV-persoonlikheid, Ian von Memerty. Op Wêreld Gehoordag praat ons met Mejuffrou Suid-Afrika van 2024, Mia Le Roux....more51minPlay
March 02, 2026Monitor 2 Maart 2026Twintig amptenare van die Departement van Binnelandse Sake is ontslaan, en 16 geskors. Ons praat met 'n militêre kenner en 'n ekonoom oor die konflik in die Midde-Ooste. Inwoners van Graaff-Reinet betoog teen die naamsverandering na die Robert Sobukwe-dorp....more50minPlay
February 27, 2026Monitor 27 Februarie 2026Getuienis voor die WVK-Sakekommissie fokus op ANC-geweld tydens die bevrydingstryd. Die groen ekonomie kan tot 300 000 werksgeleenthede in Suid-Afrika skep. Die nuus dat sommige sanitêre doekies skadelike endokrien- of hormoon-ontwrigtende chemikalië bevat, veroorsaak paniek....more50minPlay
February 26, 2026Monitor 26 Februarie 2026Broodnodige belastingverligting in die begrotingsrede aangekondig. Die Ekapa-myn, waar vyf werkers steeds vasgekeer is, gaan gelikwideer word. Net 30% van leerlinge se leesvermoë in graad 1 tot graad 3 voldoen aan die vereistes....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.