Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.
January 14, 2026Monitor 14 Januarie 2026Ons bespreek skole se uitdagings in 2026 met twee onderwyskenners. Bye in dele van die Wes- en Oos-Kaap moet nou gevoer word, weens brandskade. Ons praat met Suid-Afrika se matriek-toppresteerder, Abigail Kok van George....more49minPlay
January 13, 2026Monitor 13 Januarie 2026Die matriekklas van 2025 behaal die hoogste slaagsyfer ooit. 'n Effense daling in die matriekslaagsyfer van die Onafhanklike Eksamenraad. Ons praat met 'n paar uitblinkers van die 2025-matriekgroep. Die parlementêre ad hoc-komitee wil 'n aantal hoëprofiel getuies roep om oor polisiekorrupsie te getuig....more50minPlay
January 12, 2026Monitor 12 Januarie 2026'n Oranje Vlak 9-waarskuwing vir aanhoudende swaar reën in die verre noordooste van die land. Berigte van hewige bloedvergieting in Iran, met ‘n dreigement van Amerika dat hulle sal inspring. Kritiek op Suid-Afrika se vlootoefening in Simonstad saam met Iran en Rusland....more48minPlay
January 09, 2026Monitor 9 Januarie 2026Die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap waarsku inwoners van die Zwartenbosch-gebied om hulle huise onmiddellik te ontruim weens onbeheerde brande. Die hof se tersydestelling van 'n tender vir 'n nuwe rybewys-kaartmasjien, word verwelkom. Die dreigement van 'n komende oorlog in Europa word ernstig deur regerings opgeneem....more46minPlay
January 08, 2026Monitor 8 Januarie 2026Hoe sal die VSA se oorname van Groenland die geopolitiek verander? Brande in die Mosselbaai-omgewing veroorsaak groot skade. Die EFF versoek dat studenteskuld afgeskryf word - OUTA reageer op dié voorstel....more50minPlay
January 07, 2026Monitor 7 Januarie 2026Daar moet nog plek gevind word vir sowat 5 000 graad 1- en 8-leerders by skole in Gauteng. 'n Twis oor Suid-Afrika se beleid oor Amerika se aanval op Venezuela ontwikkel tussen die ANC en die Vryheidsfront Plus. Dele van Johannesburg sit sonder water weens herstelwerk wat gedoen word....more51minPlay
January 06, 2026Monitor 6 Januarie 2026Suid-Afrika veroordeel die VSA se optrede in Venezuela - ons praat met 'n politieke ontleder. Gift of the Givers help met watervoorsiening in die Klein Karoo. 'n Groot daling in brandstofpryse om middernag, maar ekonome is bekommerd oor die sterk rand se impak op uitvoere....more48minPlay
January 05, 2026Monitor 5 Januarie 2025Die Verenigde Nasies hou vandag 'n noodvergadering oor Amerika se aanval op Venezuela. Brandstofpryse daal vandeesweek. Twintigduisend mense word by die Kaapse karnaval in Groenpunt verwag....more53minPlay
January 02, 2026Monitor 2 Januarie 2025Met verkiesings op hande, is politieke partye dit eens dat 2026 'n beslissende jaar vir demokratiese toesig en plaaslike regering in Suid-Afrika sal wees. Nooddienste in Nelson Mandelabaai is op hoë gereedheid te midde van die voortslepende brandgevare. Uitspraak in die Phala Phala-saak wat reeds in November 2024 aangehoor is, word steeds voorbehou....more51minPlay
January 01, 2026Monitor 1 Januarie 2026President Cyril Ramaphosa lewer sy Nuwejaarsboodskap aan die land. Suid-Afrika se begrotingstekort styg met meer as R14 miljard - ons praat met ’n ekonoom. Die drama oor die Tweedenuwejaar-Klopseparade in Kaapstad verdiep....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.