Monitor

Monitor

By RSGNews
Download on the App Store

Monitor episodes

  • Monitor
    'n Suid-Afrikaanse neuro-wetenskaplike, doktor Toni-Lee Sterley, verbonde aan die Universiteit van Calgary in Kanada, het pas deur middel van navorsing met muise bewys dat stres van een brein na 'n ander oorgedra kan word. Dis als weens feromene wat vrygestel word wanneer mens aan stres blootgestel word.
    5 min
  • Monitor
    Dit gons in mediese kringe met die ontdekking van parasitiese wurms, wat gewoonlik net by beeste voorkom, in die oog van 'n vrou. Hanri Wondergem berig dat 14 wurms onder die vrou se ooglid uitgehaal is, maar dat die spesie beperk is tot sekere lande wat gelukkig nie Suid-Afrika insluit nie.
    5 min
  • Monitor
    Dit gons in mediese kringe met die ontdekking van parasitiese wurms, wat gewoonlik net by beeste voorkom, in die oog van 'n vrou. Hanri Wondergem berig dat 14 wurms onder die vrou se ooglid uitgehaal is, maar dat die spesie beperk is tot sekere lande wat gelukkig nie Suid-Afrika insluit nie.
    5 min
  • Monitor
    Die Universiteit Stellenbosch gaan 14 leiers in hul veld met ere doktorsgrade vereer, ter herdenking van sy eeufees. Die sakeman Patrice Motsepe, Aartsbiskop Thabo Makgoba, die Belgiese juris Barones Christine van den Wyngaert, en die Visekanselier van die Universiteit van Bath in die Verenigde Koninkryk, Professor Dame Glynis Breakwell, word vereer. Jean Esterhuizen berig dat die voormalige regter van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, Professor Mervyn King, ook vereer gaan word.
    3 min
  • Monitor
    Universiteite sê hulle het vanjaar 'n toename in die getal geregistreerde eerstejaar studente. Die universiteite wag nog vir volledige befondsing van die Nasionale Studentehulp Skema - NSFAS. Sommige universiteite het vanjaar meer studente wat NSFAS befondsing ontvang, NA oud-president Jacob Zuma se aankondiging oor gratis tersiêre onderrrig.
    4 min
  • Monitor
    'n Suid-Afrikaanse filmspan het gedoen wat niemand ter wêreld al voorheen gedoen het nie. Hulle het die blou wildebees migrasie oor die Masaai Mara in Kenia verfilm in virtuele realiteit. Dit beteken die kyker bevind hom- en haarself op 'n visuele vlak in die middel van die aksie, met 'n kopstuk wat 'n 360-grade beeld aan die kyker bied.
    6 min
  • Monitor
    Suid-Afrikaners word vanoggend wakker met die nuus dat Jacob Zuma as president bedank het. Hy het die land laat gisteraand op 'n nuuskonferensie by die Uniegebou in Pretoria toegespreek.
    4 min
  • Monitor
    Monitor het vanoggend met 'n verskeidenheid politici, ontleders en lede van die burgerlike samelewing gepraat oor Suid-Afrika se politieke krisis en die ANC besluit om president Jacob Zuma te herroep.
    33 min
  • Monitor
    Onbevestigde berigte wil dit hê dat die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee oornag by 'n spesiale vergadering, wat 13 ure geduur het, besluit het om pres. Jacob Zuma as staatshoof te herroep. Heindrich Wyngaard bespreek dit met die politieke kommentator dr. Piet Croucamp van die Noordwes-universiteit se Mahikeng-kampus en prof. Piet Naude, direkteur van die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool.
    13 min
  • Monitor
    Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, het partyleiers gevra om inspirasie uit die voormalige president, Nelson Mandela, te put wanneer hulle oor die kwessie van Jacob Zuma as staatshoof moet besluit. Rampahosa het op die Parade in Kaapstad gepraat, vanaf dieselfde balkon vanwaar Mandela sy toespraak in 1990 gelewer het. Ramaphosa het aan duisende partylede gesê Zuma se uittrede moet versigtig hanteer word. Joan-Marie Verhoef het hierdie verslag saamgestel.
    5 min

About Monitor

From the publisher's feed

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

More shows like Monitor

Planet Money by NPR

Planet Money

30,689 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,624 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,761 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,377 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners