Monitor

Monitor

By RSGNews
Download on the App Store

Monitor episodes

  • Monitor
    Die organisasie South Africa Day het besluit om 'n opbouingsprojek in die Noordwes-dorpie Coligny te loods. Die dorp sal later hierdie maand weer in die nuus wees wanner twee mans in verband met die dood van 'n tienerjarige, Matlhomola Mosweu, in die hof sal verskyn. Anita Visser praat met die bedryfshoof van South Africa Day, Barend La Grange.
    11 min
  • Monitor
    Om daai wen-gevoel terug te kry... Dit is die korttermyn doelwit wat die nuwe Springbokafrigter vir sy span het. Die slegste geheimhouding ooit - so word daar geskerts oor die aanstelling van Rassie Erasmus. Maar die aap is gister amptelik uit die mou gelaat: Erasmus sal die Springbokke afrig tot aan die einde van die 2023 Rugby Wêreld beker.
    3 min
  • Monitor
    Vir meer as twee dekades het Suid-Afrika wetgewing wat veronderstel is om aborsies wettig en veilig te maak. So hoekom word daar steeds duisende onwettige, onveilige agterstraataborsies gedoen in een van die min lande wat vroue se voortplantingsregte beskerm? Mail and Guardian se Sentrum vir Gesondheidsjoernalistiek, Bhekisisa, het die vraagstuk by 'n werkswinkel in Johannesburg gepak. Hanri Wondergem was daar.
    9 min
  • Monitor
    Die Instituut vir Rasseverhoudinge s^e daar is wydverspreide verwarring oor die fynere besonderhede van die ANC se planne om die grondwet te verander sodat grond sonder vergoeding van eienaars geneem kan word. Die Nasionale Vergadering het 'n mosie oor grondonteiening van die EFF aanvaar. Die beleidsgenoot by die Instituut wat grondkwessies bestudeer, Terrence Corrigan, s^e artikel 25 van die grondwet het nie net betrekking op landbougrond nie. Metzi van der Merwe doen verslag.
    5 min
  • Monitor
    Verskeie nuwe kabinetslede is Dinsdag (27.02.18) , deur hoofregter Mogoeng Mogoeng in die Parlement ingehuldig.
    4 min
  • Monitor
    Bheki Cele se terugkeer na die polisie as Minister van Polisie, is wyd en ook met gemengde reaksie verwelkom. Dit is veral in die lig van 'n huurooreenkoms skandaal vir polisiekantore, waaroor hy in 2011 afgedank is. 'n Misdaadkenner, Dr Johan Burger, beskryf Cele egter as een van die beste polisiehoofde sedert 1994 en wys daarop dat Cele nooit skuldig bevind is aan korrupsie nie.
    4 min
  • Monitor
    President Cyril Ramaphosa het gisteraand sowat twee-derdes van die Jacob Zuma-kabinet met sy eie aanstellings verander. Heindrich Wyngaard praat hieroor met Melanie Verwoerd, 'n onafhanklike politieke ontleder.
    10 min
  • Monitor
    President Cyril Ramaphosa het gisteraand sowat twee-derdes van die Jacob Zuma-kabinet met sy eie aanstellings verander. Heindrich Wyngaard praat hieroor met Melanie Verwoerd, 'n onafhanklike politieke ontleder.
    10 min
  • Monitor
    Die negentien kositems wat van 'n BTW-toename vrygestel word, is glo nie genoeg nie. Verbruikers trek blykbaar ook nie honderd persent voordeel uit die vergunning nie. So sê Dr Tracy Ledger, van die Universiteit van die Witwatersrand, wat 'n groot deel van die probleem voor die deur van Suid-Afrikaanse kleinhandelaars plaas. Malixole Gwatyu berig...
    4 min
  • Monitor
    Die negentien kositems wat van 'n BTW-toename vrygestel word, is glo nie genoeg nie. Verbruikers trek blykbaar ook nie honderd persent voordeel uit die vergunning nie. So sê Dr Tracy Ledger, van die Universiteit van die Witwatersrand, wat 'n groot deel van die probleem voor die deur van Suid-Afrikaanse kleinhandelaars plaas. Malixole Gwatyu berig...
    4 min

About Monitor

From the publisher's feed

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

More shows like Monitor

Planet Money by NPR

Planet Money

30,689 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,624 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,761 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,377 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners