Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,531 episodes available.
December 27, 2024Monitor 27 Desember 2024Die EFF vra die regering en SADEK om in te gryp om die konflik in Mosambiek op te los. Die probleem van haweloses sal nie weggaan nie waarsku welsynsorganisasies. Die herstel van grondregte bly op die politieke agenda....more50minPlay
December 26, 2024Monitor 26 Desember 2024Kommer oor die hoë voorkoms van tienerswangerskappe in KwaZulu-Natal. Die proses om van analoog na digitale uitsaaidienste oor te skakel, is steeds nie afgehandel nie. Rolprenttoerisme is in die kollig....more51minPlay
December 25, 2024Monitor 25 Desember 2024'n Spesiale Kersdag-uitgawe van RSG se vlagskip-nuusaktualiteitsprogram....more48minPlay
December 24, 2024Monitor 24 Desember 2024Rotontlasting word op produkte by sommige groot kettingwinkels in Soweto gevind. In Mosambiek bekragtig die grondwetlike raad Frelimo as die wenner van die afgelope verkiesing. Talle buitelanders word by verskillende grensposte in hegtenis geneem. Ons praat met 'n ontleder oor die jaar se vernaamste politieke gebeure. Springbokkaptein Siya Kolisi wil glo terugkeer na die Stormers....more50minPlay
December 23, 2024Monitor 23 Desember 2024Die waterkrisis op Lichtenburg in Noordwes verdiep. 'n Aardbewing tref die Noord-Kaap. 'n Voormalige Isidingo-kollega bring hulde aan Michelle Botes, wat Saterdag oorlede is....more50minPlay
December 20, 2024Monitor 20 Desember 2024Meer as 500 mense sterf op die land se paaie. Eskom ly 'n verlies van R55-miljard. 'n Span van vyf leerlinge het Antarktika vandeesweek besoek....more53minPlay
December 19, 2024Monitor 19 Desember 2024Vrystaat Landbou sê kommersiële boere staan voor die grootste stryd om oorlewing ooit. Botswana hef die verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse groente op. Die Noordwes-Universiteit se Sakeskool sê beleidsonsekerheid is aan die toeneem....more49minPlay
December 18, 2024Monitor 18 Desember 2024Die regulasies van die BELA-wet, wat die toepassing van die wet sal bepaal, kan volgens kenners jare vat om te skryf. 2024 was 'n jaar van bitter gewapende konflik regoor die wêreld. Talle organisasies voel Suid-Afrika se kiesstelsel moet hervorm word. Meer as 600 pasopgeleide polisiekonstabels word by stasies in KwaZulu-Natal ontplooi....more48minPlay
December 17, 2024Monitor 17 Desember 2024'n Versoek dat die kabinet se besteding ingeperk word. Fedsas sê daar is 'n nypende tekort aan openbare skole in Gauteng en die Wes-Kaap. Die Grondwethof in Suid-Korea moet bepaal of president Yoon Suk Yeol uit dié amp onthef moet word....more50minPlay
December 16, 2024Monitor 16 Desember 2024Die EFF sluit sy verkiesingskongres af met 'n waarskuwing vir die regering van nasionale eenheid. 'n Verskeidenheid opsies oor wat met die BELA-wet moet gebeur, is aan president Cyril Ramaphosa vir oorweging oorhandig. Suid-Afrikaners vier vandag Versoeningsdag. 'n Span wetenskaplikes van die Universiteit van Johannesburg vertrek na Antarktika....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,531 episodes available.